Oppidraai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jan B - Apr 2024
Algehele gradering
Moenie die plek mis nie!
Cobus C - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde, bekostigbaar en 'n lekker kuier met alles wat jy nodig het.
B B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alan M - Jul 2024
Algehele gradering
Great value for money stay for a "large group" booking.
Ronald N - Mei 2024
Algehele gradering
Oppidraai was clean and simple. Excellent stay.
Danie K - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename diens en gerieflike huisie.
Riaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly. Dankbaar vir die reën wat tydens ons verblyf geval het.
Eckhard C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, besonders.
Betsie D - Jun 2024
Algehele gradering
No2 was well equipped.
Percy N - Jan 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer daar gaan kuier.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Roxanne P - Sep 2023
Algehele gradering
Cosy little place ideal for an affordable family breakaway.
Rudi K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Erik K - Aug 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het geweldig lekker gekuier en die diere was te dierbaar.
Jan E - Mei 2023
Algehele gradering
Rustug en het alles wat 'n mens nodig het.
Robert S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Dirkie R - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice, love the nature.
Nicolene J - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en perfek geleë na aan die winkel en slaghuis.
Tracey J - Apr 2023
Algehele gradering
Basic but sufficient.
Charmaine W - Nov 2023
Algehele gradering
Good sleep over despite no water!
Erenst B - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Bernadette A - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Ida V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige naweek.
Jannika S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker sakpasverblyf.
Marius E - Mei 2023
Algehele gradering
Ingeboek, vieslik vuil.
Oppidraai se terugvoer
Die gas het, ten spyte van duidelike kennisgewing dat tyd van aankoms 14:00 is, reeds 08:00 geskakel om in te boek. Die skoonmaker het die plek daarna gereed gemaak terwyl die gas moes wag. Nadat die gas ingeboek het om 14:00 is ek gekontak oor die vuil plek en beddegoed. Die skoonmaker het, tsv die feit dat daar reeds skoon beddegoed op die beddens was, in die gas se teenwoordigheid weer ander skoon beddegoed verskaf. Skynbaar was dit steeds nie vir die gas goed genoeg nie.
Ek probeer bloot toon dat ek dadelik my bes gedoen het om te reageer op die gas se klagtes, en vra verskoning dat die gas my pogings nie goed genoeg gevind het nie. Ongelukkig is spinnerakke 'n konstante probleem in die bosveld se grasdakke. Die gas het tydens haar oproep spesifiek gekla oor die spinnerakke teen die grasdak.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
George C - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en ook rus vir die siel.
Diana S - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lees meerYvonne D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Riaan B - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik genoeg vir 'n vinnige wegbreek.
Martie W - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Kobus P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige kuier in die bos.
Brigette V - Apr 2022
Algehele gradering
Everything you need for a comfy stay.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Riaan S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige blyplek.
Martin K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Jacques S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, baie diere gesien en die atmosfeer was fantasties.
Henk V - Feb 2021
Algehele gradering
Naweek weg saam met vrou en familie.
Cecilia B - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike weereens met al die wild so rondom ons!
Wendy P - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig, ontspanne, en alles is daar wat 'n mens nodig het in 'n huis.
Koos M - Des 2021
Algehele gradering
Marlof altyd 'n wenner.
Fred D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Japie S - Sep 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar. Waarde vir geld. Boonste bedjies dalk net geskik vir jong kinders en nie volwasse persone nie.
André G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Marie H - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier saam vriende en Marloth en die Krugerpark geniet.
Jakkie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike plek om oor te bly. Sal vir seker weer gaan.
Michal P - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde! Kragonderbrekings was net erg.
Karen R - Apr 2021
Algehele gradering
Was heerlik, rustig.
Sandra F - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant. Nice evenings at the braai.
Judith C - Okt 2021
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Lees meerFrederick A J V - Okt 2020
Algehele gradering
Puik plek en het dit baie geniet.
Nancy V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Ters J - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike familie woonstel in Marloth naby wildtuin teen baie bekostigbare prys!
Mari H - Okt 2020
Algehele gradering
One het heerlik gekuier
Jolene G - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, Warm, Rustig, Stort was nogal n leker lag want ons moes omtrent rond dans om helemal nat te word, waterdruk is vreeslik min.
Lizette R - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Riana S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier
Michal F - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie verblyf met die diereryk amper letterlik op jou stoep.
Hanli V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was OK.
Lees meerGoretti D - Des 2020
Algehele gradering
It was pleasant as all the animals came there.
Cecilia B - Okt 2019
Algehele gradering
Bo's ervaring uit die boonste rakke.
Hendrik D - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese veilige verblyf in 'n stil straat.
Stan V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd.
Lees meerCecilia B - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring!
Dalene L - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en skoon, vriendelike mense.
De Wet L - Mei 2019
Algehele gradering
Puik en baie goed.
Japie M - Des 2019
Algehele gradering
Ligging is goed.
Lees meerElize L - Mei 2019
Algehele gradering
Blessing.
Mike B - Aug 2019
Algehele gradering
Weereens lekker daar gebly, sal weer teruggaan.
Jakes V - Okt 2019
Algehele gradering
Die plek is gerieflik en het die tyd daar geniet.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Kitty W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Liza K - Okt 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer by Oppidraai bespreek.
Chris M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig met baie diere.
Pieter C - Aug 2018
Algehele gradering
Die plek was perfek vir my en my gesin.
Ansonette M - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging, veilig.
Renier P - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerBarbara S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was besonders.
Annalize P - Mei 2018
Algehele gradering
Die beste kantoor denkbaar!
Tracey C - Mei 2018
Algehele gradering
Very professional and helpful service.
Lees meerAneme C - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lizette R - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en bekostigbaar.
Chris N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie bekostigbaar.
Pieter L - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Magda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon rustige plek om in te ontspan.
De Wet E - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
Marius S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker, met baie kuiergaste. Wat nie terugpraat nie.
Lees meerVictor C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige natuurlewe.
Gerda W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie geniet.
Hendrik G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kort net skoonmaakdienste voor mens gaan, want was vuil toe ons daar kom.
Oppidraai se terugvoer
Jammer vir die eenmalige ongerief wat netheid betref. My gewone skoonmaker is ernstig siek, en ek moes inderhaas 'n tydelike skoonmaker telefonies reel. Ongelukkig was haar dienslewering nie op die gewone deeglike standaard, soos sigbaar in ander gaste se terugvoer.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anne-marie S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Johan C - Aug 2018
Algehele gradering
Sal aanbeveel, met duidelike beeld van wat jy daar sal vind, naamlik 2 aanmekaar huise.
Lees meerOppidraai se terugvoer
Ter wille van onsekerheid by mense wat navraag doen, wil ek net bevestig dat daar wel potte en 'n pan is in elke woonstel. U het nie nodig om saam te bring nie.
Yolandi W - Sep 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Johan F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en stil omgewing.
Kirsty D - Jul 2017
Algehele gradering
Basic accommodation, clean and tidy. The kids loved the visits from the animals.
Jolene S - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Joggie P - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, rustig en rus vir jou siel.
Carin S - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik. Alles wat jy nodig het.
Albert Stoel S - Okt 2017
Algehele gradering
Heel lekker.
Nickie N - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig tussen die diere and voëls.
Chris N - Mei 2017
Algehele gradering
Uitmuntende, vriendelike, kostebesparende diens.
Hein H - Mrt 2017
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Julius Naude V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Deon B - Aug 2017
Algehele gradering
Verblyf was netjies en skoon. Groot genoeg vir 4 persone.
Jorina V - Mei 2017
Algehele gradering
Die rustigheid van die bos, is kos vir mens se siel!
Bettie B - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Gerda T - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing.
Eckhard C - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige bosveld-verblyf.
Ina V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing met gerieflike verblyf.
Peter L - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en naby Krugerhek.
Jan E - Nov 2017
Algehele gradering
Alles lyk goed tot jy daar kom.
Oppidraai se terugvoer
Ek het die gas dadelik geskakel na die resensie om meer duidelikheid te bekom oor die probleme wat hy ervaar het. Marloth se kragvoorsiening het daardie naweek ongelukkig probleme veroorsaak met die beligting, en ek het dit aan hom verduidelik. My opregte verskoning daarvoor. Voorts was die gas ontevrede met Oppidraai se ligging. Hy verkies om toekomstig tuis te gaan by 'n verblyfplek langs die geteerde hoofstraat. Ek het heeltemal respek vir sy voorkeur. Derdens stel hy voor dat kaarte vir die gaste beskikbaar moet wees sodat gaste op hoogte kan wees van uitkykpunte en beter georienteerd kan wees met al die plekke in Marloth. Ek vra verskoning vir enige ongerief.
Yolandi W - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Carien K - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Bernedette V - Sep 2016
Algehele gradering
Al wat ek kan sê is wow!
Jan E - Aug 2016
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Heidie V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike huisie weg van die huis.
Bobby W - Jul 2016
Algehele gradering
Alhoewel Marloth gebuk gaan onder droogte / weiding stres is die atmosfeer daar altyd idillies.
Ulanda B - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker gewees, alles wat jy nodig het is daar.
Pieter R - Jan 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Johan D - Okt 2016
Algehele gradering
Die verblyf is netjies en skoon.
Renier R - Jun 2016
Algehele gradering
Honestly had a great time and would go back tomorrow if I could.
Cecilia K - Mrt 2016
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Yolandie O - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik, het dit vreeslik geniet.
Johan D - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Natasha V - Des 2016
Algehele gradering
Lekker plekkie innie bos!
Ursula R - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Natasja B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek en het dit baie geniet!
Dawie K - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike kuier teen uiters billike tarief!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Papegaai-laan 2426, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang