Oppies Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oppies Nest is in die Suidelike deel van Langebaan in die Myburghpark-woonbuurt geleë. Dit is oorkant die bekende Farmhouse Hotel en minder as 5 minute se stap vanaf die strandmeer en seiljagklub. Die baie gewilde Weskus Nasionale Park se ingangshek is sowat 3 km vanaf die huis. Die huis se ligging is perfek en ideaal geleë vir stap, draf, fietsry of swem, sonder om met jou voertuig te ry.
Dié luukse vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ruim, oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Op die boonste verdieping is 'n ruim onthaalarea. Daar is 'n moderne dameskroeg, etenstafel met 8 stoele en gemaklike rusbanke. ’n 5Kw-omsetter met ’n battery hou die ligte aan tydens kragonderbrekings. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel wat plek vir 3 voertuie of 'n boot het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppies Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egret-straat 8, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang