Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Jan se Plek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles waarvoor jy kan vra! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly en baie lekker gebraai met 'n amazing view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a wonderful stay at Oppiesee Jan se Plek. We had a wonderful stay at Jan se Plek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
1 nag
5.0
Jun 2024

Asemrowende uitsig. Pragtige plek, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twiggy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ligging, ligging, ligging! Baie dankie. Ons het baie lekker in hierdie pragtige plekkie gebly. Sal dit altyd aanbeveel vir enige een. Die kaggel in die winter is 'n wenner! Mooiste see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik, mooi uitsig, op die strand! Dis die klein dinge wat saakmaak en hulle kry dit reg! Ons het heerlik gebly en dit vreeslik geniet. Sal weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was heerlik. Ons bly gereeld by Oppiesee en ons het nog net altyd lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Big. Comfortable. Great location. Great hosts. Great stay with beautiful view. The evening I arrived I saw dolphins playing in the waves. Very comfortable stay with everything you need. A bag of charcoal was supplied by owners. Very comfortable bed. More than enough cupboard space. And a TV that actually works.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA455fb71f27d200c4c17d93b3e28e325d179ee960164002bdf549c06d9f12d531789f768c7f4ebe134e8b155ab5a4b265612c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.054995694583 22.38922270298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang