Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoepie Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 45 resensies vir Oppistoepie Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Nic K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic K

Baie koste effektief.

Heerlik gebly met minimum administrasie.

Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Gemaklik. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Gemaklike inboek. Netjiese kamers en maklike uitboek.

Cindy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

We had an awesome stay!

Very helpful lady working at the reception, friendly and kind service. Room was very neat. Exceeded my expectations. Cosy room and the cherry on top was a kettle with coffee/tea for the cold weather.

Daniel K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel K

Old bed.

Very bad. I couldn't sleep.

Eva K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva K

Lovely little guesthouse.

Might not be the best first impression but we had the best stay, small guest house so nice if you are a big group of friends, you can basically rent it all out and be close to each other. They have a nice outside area that one room opens up to and a passageway from other rooms leads to it. Had some drinks at the bar, and Cynthia was nice enough to assist us late at night. Very nice people, we will be back when we come to Caledon!

Angelique P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Dit was 'n lieflike rustige atmosfeer, die host was fantasties, sy was so behulpsaam en vriendelik.

Ek sal definitief my vriende aanbeveel en ek sal beslis my ma en skoonma ook die geleentheid wil bied om die rustige en unieke huis te gaan ervaar, maar dan sal die DStv ongelukkig hul Turkse kanale ook moet wys. Andersins is ek meer as tevrede. Baie dankie, dit het aan al my behoeftes voldoen. Die tuin en die gebruik van jul kombuis, asook die stoep was tops!

Yagya B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yagya B

Lekker stort en lekker bed, het sag geslaap en motor was veilig in parkeerarea agter gastehuis.

Ek love 'n lekker stort en 'n gemaklike bed ek het 'n snaakse rug - was perfect loopafstand van shops af en veilige parkering en ek lyk ou tipe geboue.

Eileen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen S

Ruatige plek vir 'n oornag.

Was 'n goeie pitstop op pad met vakansie.

Nadine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine M

Alles was nie beskikbaar nie.

Soos die generator, en die WiFi, dit was daar, maar die cottage wat os bespreek het, kon nie daardie twee goed opvang nie. Die Sondag kon niemand stort nie, want die water was koud. Daar was nie genoeg toiletpapier gegee nie, daar was niks seep nie. Daar was ook niks hout nie, en dit sê op die website, daar is hout beskikbaar.

Melissa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa D

The houses needs to be fully equipped with the correct items.

What you pay for is what you get, it's not great but the beds were comfortable. There was not enough cutlery and crockery for 5 guests, we had to go get more plates, glasses and mugs as well as towels. There was a leak that was reported and nothing was done to fix this. There is Wi-Fi available but does not reach the flat. It is a very old house that needs some TLC as it has a lot of potential.

Ellis R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ellis R

Kuier was nie die probleem, die netheid is nie voldoende.

Die gastehuis self is nie 'n probleem, die vloere is vaal, die plek het 'n goeie skoonmaak nodig en eetgerei is glad nie voldoende, beddegoed moet vervang word, kleur van duvet uitgewas, bedrag vir verblyf was gans te veel vir daai tipe diens.

Medee D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medee D

Awesome.

Ons was daar vir 'n troue en ons kon veilig ons kar bêre. Ons het op 'n heerlike, groot bed geslaap. Hulle het ons kamer geruil met 'n kamer wat 'n badkamer aan het, sodat my klein kinders die badkamer gebruik in die aand. Dit was regtig baie lekker gewees.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Geagte Mnr Davel
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Die een ding wat ons in glo is as mense kinders het om dit so gemaklik as moontlik te maak tenspyte van die kostes. Dit was n groot eer om julle by ons te he.
Groete
Natasha

Oppistoepie Guest House
Lizahn S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn S

Vriendelike diens, baie lekker gebly, sal definitief weer kom.

Baie lekker gebly by Oppiestoep. Lekker ruim kamers met al die nodige fasiliteite. Baie goeie en vriendelike diens. Lekker stil. Sal definitief weer kom.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Baie dankie Lizahn. Dit was lekker om sulke vriendelike gaste soos julle te he by ons.
Natasha

Oppistoepie Guest House
Avril O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril O

Perfect.

The hosts, management and staff are very friendly and hospitable. It was our second stay and found it very pleasant.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Thank you for your kind reply Avril. We loved having you here.
Natasha

Oppistoepie Guest House
Karina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina D

Baie vriendelike mense.

Ons was net een aand daar oor ons 'n troue in Caledon bygewoon het, maar die mense daar was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Baie dankie Karina.

Dit was so lekker om julle by ons te he.

Oppistoepie Guest House
Avril O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril O

The stay was very good.

The staff was very friendly and could share meaningful advice.

Hannah G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannah G

Vriendelike ontvangs, kamer skoon en ruim.

Bekostigbare verblyf. Publiek wat gebruik maak van kroeg en casino op perseel, het toegang tot res van die gebou met kamers.

Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B

Baie skoon maar baie bouvallig. Dit het baie aandag nodig. Area is nie goed.

Sien sterre.

Bebeline P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bebeline P

Was regtig lekker ontvangs. Waterkraan in kamer was foutief. Die dubbelbed was regtig van min waarde jy kon direkte kontak aan jou lyf voel met spring. Daar buite was so baie onnodige rondsitters op die stoep die aand.

Sal regtig eers moet besluit of ek sou terruggaan.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Benitha N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Benitha N

Swak.

Ons het Dinsdag by julle plek aangekom en was vreeslik teleurgesteld met die intrapslag. Julle advertensie is misleidend. Die plek ruik eerstens na rook, die parkeerarea is onveilig en slordig. Die kamer het nie eens privaatheid met die stort wat so oop is nie. Dan word daar vir ons as volwasse vrouens vertel "Hou maar net julle oë toe vir mekaar". Kamers moet skoon wees vir gaste, ons het dit glad nie so beleef met al die spinnekoppe en reuke in die kamer nie. Ek glo nie enige persoon sal veilig voel of lekker slaap met oop deure, gekuiery op die stoep/ingang en al die straatkinders wat so lastig op Oppistoepie Gastehuis se stoep vertoef nie. Die stegie-inrit na jul parkering ruik na urine, die geskrewe teen die mure is genoeg om enige persoon af te sit en onveilig te laat voel. Die agter parkering is slordig en die gras is lank. Ons as vrouens vind dit uiters onveilig om na werk snags daar te moet inry. Adverteer Oppistoepie Gastehuis dan eerder as 'n Ladies bar en Slot kuierplek.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Geagte Mev
Baie dankie vir u terugvoering. Onthou om altyd as u n plek bespreek die kamers se inligting te kyk so as u as n groep gaan om n kamer met n onsuite badkamer te gebruik. Ons het mense wat na ons parkeer area, ens kyk maar ongelukkig Desember maande toe is en ons moet maar as besigheid geduldig wag dat hulle weer oopmaak. Dankie dat u ons atend gemaak het om die rook reuk wat van buite af inkom. Ons het besluit om ons voordeure ten alle tye toe te maak aangesien ons nie die mense se rookgewoontes kan beheer nie, maak ons dus seker dat ons so ver ons kan die reuk probeer beheer. Ons probeer ons bes om die buite elemente weg te hou maar soms is dit moeilik. Die stegie wat n mens opry is n publieke area en al probeer ons ongepoetste mense weghou is dit maar soms moeilik. Die munisipaliteit is in kennis gestel oor die swak toestande van ons stegie aangesien daar ander gaste huise ook is waar mense die inrit van die stegie moet gebruik. Die geskrewe teen die muur het ons daadwerklik toe geverf en weereens stout kinders met blikkies spuitverf wat teen ons mure kom gemors maak het. Ons wil graag u ervaring verander en stel voor dat julle my kontak vir n gratis kamer vir n naweek sodat ons u kan wys dat veranderinge wel gemaak is. Ons wil geensins hê ons gaste moet ongelukkig uitgaan nie. As ek geweet het u is ongelukkig met die kamer het ek teen geen ekstra kostes vir u 'n beter kamer gegee. Onthou maar om volgende keer die bestuur te skakel en 'n plan sal gemaak word teen geen ekstra kostes nie. Ons hoop u sal ons die geleentheid gee om hierdie kuier te verbeter.
Groete
Natasha

Oppistoepie Guest House
Cindy T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T

Wonderful.

Huge thank you to the friendly and helpful ladies at Oppistoepie.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

As always beutifull guests, such a pleassure to have had you there.

Oppistoepie Guest House
Aletta A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta A

Gasvryheid uitstekend en als onder 1 dak.

Dit was lekker om 'n kroeg, slots en braaiplek in 'n B&B te kry. Casino self is nie ver nie en winkels reg voor jou deur.

Themba M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Themba M

Not really up to standard, needs to be refurbished. Does look dodgy.

Smoking area inside the property leaves a bad smell, property doesn't smell fresh at all.

Celso D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celso D

Skoon en vriendelik.

Voel hulle moet vir 'n mens meer deeglik verduidelik oor kamer opsies. Nie al die kamers het toilette nie.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Ek sal in kyk daar in maar wees verseker ons probeer altyd ons bes om mense te akkomedeer volgens hulle behoeftes.

As jy nie gelukkig is nie is ek nie gelukkig nie

Natasha

Oppistoepie Guest House
Leandro A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandro A

Dit was fantasties, mooi en skoon.

Ek sal weer 'n keer wil kom in boek.

Kevin H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

Place was neat and tidy.

Place was fine, however I did not expect to share the toilet with other guests. Please note that the shower leaks excess water.

Charlaine V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine V

Gemaklik en skoon.

Die kamers was baie mooi en skoon. Die kamer vir 3 het egter net handdoeke en koffiekoppies vir 2 gehad en die oop stort was bietjie vreemd. Die kroeg voor die plek het bietjie geraas gelok. Baie vriendelike gashere.

Tewie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tewie P

Netjies maar baie eenvoudig en nie al die elektriese kombuisgoed werk nie.

Netjies maar nie al die kombuisbenodighede in werkende toestand nie.

Jimmy S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S

Great value for money.

Stay was great. Nice pub with a fireplace. All restaurants are around the corner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Verblyf was great. Nice kroeg met 'n kaggel. Restaurante is net om die hoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

We loved having you as guests thank you so much for your kindness and being awesome guests.
Natasha

Oppistoepie Guest House
Belsazer M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belsazer M

Wonderlik en kan aanbeveel word.

Kan net met hoë lof van Oppistoepie Guest House praat. Die vriendelikste diens en 'n mens voel sommer onmiddellik tuis daar. Sal enige tyd weer daar gaan aandoen. Almal van ons wat daar was vir die naweek was hoog in hulle skik met alles.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Goeiedag Belsazer,

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was wondelik om julle hier te kon ontvang en ons hoop ons sien julle weer as julle eendag terug is in Suid Afrika.

Groete aan almal en 'n veilige reis terug Omar toe.

Vriendelike groete,
Oppistoepie Gastehuis

Oppistoepie Guest House
Francois V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Wonderlike plekkie met baie lekker mense.

Baie goed na gekykde plekkie in die middel van die dorp. Offer agter hek parkering met jou verblyf. Baie lekker plek met baie lekker mense. Altyd vriendelike en behulpsaam gewees. Sal 100% voorstel aan enige iemand wat vra.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Goeie dag Francois,

Baie dankie, waardeer dit, moet se was wonderlik om julle almal hier te he, ons hoop ons sien weer, julle is altyd welkom.

Beste groete van ons almal.
Oppistoepie Gastehuis.

Oppistoepie Guest House
Dirkie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirkie K

Very central and was good value for money.

The lady at the guesthouse was helpful and friendly.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martina T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martina T

Oraait verblyf vir een nag.

Oppistoepie bied oraait verblyf vir een nag maar daar is ruimte vir verbetering - vir dieselfde prys het ons al elders baie beter waarde vir geld gehad. Alhoewel die plek en beddegoed skoon was, het die handdoeke soos sigaret-rook geruik.

Karina W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Karina W

Die plek was baie vuil en het baie gestink.

Die hele plek het na katpiepie en rook gestink. Ek gee nie om vir modern nie, maar die reuk was baie sleg. Ek sal nie weer teruggaan nie.

Errol T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol T

Goed.

Die kamer was skoon en netjies. Ons het net oornag. Die prys was goed.

Natasha K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Baie vriendelike mense.

Lekker verblyf naby genoeg aan die Caledon spa teen 'n billike prys. Kamer was netjies, bestuur baie oulik.

Oppistoepie Guest House se terugvoer

Baie dankie Natasha, hoop om julle weer te sien, dit was n plesier en ons doen net die beste wat ons kliente toekom.

Vriendelike groete,
Salome

Oppistoepie Guest House
Michelle G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Die kamer was baie mooi en skoon.

Baie oulik, sal hierdie verblyf aanbeveel.

Attie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B

Gerieflik.

Ons kamer was lekker groot en mooi versier. Ons groot mense hou van spasie rondom ons. Ek het lekker warm geslaap. Ons gasvrou, Salomé is 'n lieflike mens en baie behulpsaam.

Alida C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alida C

Min geslaap as gevolg van die lawaai.

Lawaaierig, geen koffie/tee en toiletgeriewe in kamer, manstoilet vuil, veiligheid van parkeerplek van voertuig nie op standaard.

Siegfried S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Siegfried S

Swak en primitief.

Die enigste pluspunt wat ons kan gee is dat die bed lekker geslaap het.

Marietta L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietta L

Sal dit aanbeveel as rugsakbestemming. Advertensie misleidend.

Sien sterre.

Liselle G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liselle G

Oppistoepie het 'n 'serious revamp' nodig voor ek weer daar sal gaan bly.

Die geld wat jy betaal per kamer is nie die moeite werd nie. Die kamers is reg langs 'n stegie waar bergies tot 5h die oggend kliphard geraas het. Die badkamer se mure was besig om te vrot van die muf.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNmE4ZjJjLTQ1ZWMtNGYyNS05ZjJlLWZjOWYxNDNhMWVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 17 Plein Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.232375 19.428382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang