Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoepie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppistoepie Guest House is geleë in Caledon, 'n dorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika, sowat 100 km oos van Kaapstad geleë langs mineraalryke warmwaterbronne.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers binne die gastehuis en 2 buite hutte asook 'n kothuis. Alle kamers is toegerus met gedeelde DStv en gratis WiFi. Kliënte kan vooraf ontbyt en wasgoeddiens reël teen 'n ekstra koste. Alle kamers is streng nie-rook.

Die gastehuis het 'n kroeg, braaigeriewe en 'n dobbelkamer op die perseel. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Nic K
Saam met vriende
5.0
Baie koste effektief. Heerlik gebly met minimum administrasie.
Mrt 2024
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Gemaklike inboek. Netjiese kamers en maklike uitboek.
Jul 2023
Cindy B
Saam met lewensmaat
5.0
We had an awesome stay! Very helpful lady working at the reception, friendly and kind service. Room was very neat. Exceeded my expectat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Eva K
Saam met vriende
5.0
Lovely little guesthouse. Might not be the best first impression but we had the best stay, small guest house so nice if you are a big g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Angelique P
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n lieflike rustige atmosfeer, die host was fantasties, sy was so behulpsaam en vriendelik. Ek sal definitief my vriende aanbeveel en ek sal b...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppistoepie Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNmE4ZjJjLTQ1ZWMtNGYyNS05ZjJlLWZjOWYxNDNhMWVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 17 Plein Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.232375 19.428382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang