Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Daniel Brink D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean, neat, well-kept little cottage! Absolutely a joy to stay in our little Kaaps-Hollands cottage. We were very pleasantly surprised! Even a bouquet of flowers to welcome us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Daniel, it is wonderful to know that you like the cottage! We hope that you will return to Orchard Cottage in the future.

Francis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties! Dit was fantasties om by die woning aan te kom. Ons het die rustigheid en die skoonheid van die omgewing so geniet. Ek sal dit vir enigeen kan aanbeveel wat 'n regte wegbreek uit die gewoel van die stad soek. Weereens baie dankie. Dit was 'n heerlike bederf om by die woning tuis te kon gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Francis, baie dankie vir die baie mooi verwysing wat hier gegee is. Orchard Cottage is werklik 'n rusplek vir die siel en mense ontspan so lekker daar. Ons hoop om jul spoedig weer te ontvang.

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

McGregor gem! Amazing accommodation with everything you could possibly need for your weekend! Beautiful gardens which the kids loved. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Yolandi, thanks for the positive feedback. The place is so private and perfect for children to run around in the gardens. We hope that you will return in the future again!

Riaan T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Amazing! Best value for money. The cottage had everything in it to make your stay comfortable and enjoyable. I will definitely recommend it to everybody. We will be back sometime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Riaan, we are so glad that you had an "amazing!" time at Orchard Cottage. We hope that this cottage will be your special go-to place in McGregor when you visit the town again.

Lucille R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustigheid self. Net wat ons nodig gehad het. Rustig, met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Lucille, ons is so bly julle het rustig gekuier en die mooi tuin geniet by Orchard Cottage. Hoop julle sal weer kom kuier in die toekoms.

Jason B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great place. Enjoyed it. Sitting at night with the family by the fire watching a movie. Comfy house that had all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
We are glad that you like the fire place that is so special to use during the winter months.

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

As above. It was a lovely, homely clean cottage. Evenings around the fireplace (with a glass of wine) and friends made the stay cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Karen, we are so glad that you had a good time in the cosy and homely Orchard cottage.

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very nice. It was very good. This is the second time we have stayed in this cottage. The first time was in February this year. It's very secure, lovely scenery, heaters provided as it was winter. Plenty of hot water for showers or a bath. Had Netflix, great internet. We will definitely try and book this place again. If there are children, there's a small play area with a seesaw and swing nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Steven, it is always nice to see that guests return and still love the cottage and the surroundings. Hope to see you in the future again.

Estelle J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantastiese sentrale vedblyf. Heerlike rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Estelle, ons is bly julle het lekker gekuier by Orchard Cottage. Kom kuier spoedig weer!

Esbeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtig en rustig - uitstekende waarde vir geld. Pragtige klein kothuis. Gerieflik en smaakvol ingerig. Heerlike kaggel, snoesige warm lakens en duvets, sagte handdoeke. Sonnige stoep en lieflike tuin. Stil en rustig. Goeie WiFi - as jy aanlyn moet werk. Ons het baie lekker gekuier en beveel graag hierdie plek aan. Verreweg die beste waarde vir geld in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Esbeth, baie dankie vir die besonderse opmerkings oor Orchard Cottage. Ons hoop julle kom spoedig weer kuier. Dit was baie aangenaam om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe759be906e16ee1dbb9dcdc567a0dd31a7b8541d9ce6d0a5b4eb8f22e5113cdfd515a271c3f4d092b871e45160760825b99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang