Oribi Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Beste ooit!
Marcel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Martin K - Apr 2023
Algehele gradering
Dis regtig baie lekker en baie mooi daar.
Ruby H - Sep 2021
Algehele gradering
Was the perfect break in a lovely house.
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek, ons het dit baie geniet.
Rory C - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely place and very comfortable.
Kate G - Des 2020
Algehele gradering
Perfect bush escape.
Lees meerTracy A - Sep 2020
Algehele gradering
Most accommodating, pleasant stay other than loud music and noise from Kruger Lodge nearby.
Oribi Cottage se terugvoer
I have brought the situation under the owners of the Lodge’s attention and reported it to the CPF which has taken action to prevent this from happing again. A fine will be issued if the rules are not adhered to.
Wessel L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en diere interaksie
Lehan V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend en baie netjies.
Yolandi B - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi verblyf.
Loraine P - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik, sal weer daar gaan bly.
Joy M - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en rustig.
Ons verblyf by Oribi was net lekker. Die eenheid is pragtig onderhou en was perfek vir ons gesin. Die swembad is net perfek vir afkoel en die klein daaglikse besoekers was net heerlik. Ek sal absoluut teruggaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilise G - Okt 2018
Algehele gradering
Daar was 'n paar dingetjies wat gepla het, maar ek is seker daarvan dat ek die plek sal aanbeveel as dit uitgesorteer word.
Lees meerOribi Cottage se terugvoer
Die swembad word tans opgegradeer met 'n pomp en filter sisteem om altyd water in te hê. Daar is water tekorte in Marloth en het ons elke gas afsonderlik gevra, aangesien nie almal die swembad wil gebruik nie. Die braai area word volgende jaar opgradeer. Die struktuur is standvastig, net die rooster is los. Ek sal weer reël vir mier en termiet behandeling.
Marzanne S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Annet J - Jul 2017
Algehele gradering
Oribi is die perfekte plekkie vir 'n rus kaasie.
Carien B - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly en die eenheid het alles waaraan jy kan dink.
Madeleine J - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf.
Lees meerAnonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oribilaan 1206, Marloth Park-bewarea, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang