Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eleanor H
1 nag
5.0
Sep 2024

Absolutely wonderful! Amazing hosts, beautiful setting, accommodation comfortable and will definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly, die lamb chops was uitstekend. Ons het baie lekker gebly, die lamb chops was uitstekend en akkommodasie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma R
1 nag
5.0
Sep 2024

Unieke verblyf onder die helder Karoo sterre. Was 'n lekker ervaring in unieke verblyf met vriendelike eienaars. Heerlik gebly al was dit koud buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Weereens: wat 'n ongelooflike plek om te oornag! Sou graag sommer vir drie dae daar wou bly. Dankie Natasha, sal vir seker weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Charmingly renovated stone barn, very comfortable. Magnificent location deep in the heart of the Karoo!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
5.0
Aug 2024

Thoroughly enjoyable. It was my second visit and I enjoyed it as much as my first. This historic old building has a special magic and is set in tranquil surroundings on a farm. The hosts were pleasant and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very very special, such peace. Beautiful, what an amazing place! Like a step back into history, quiet moving to be there imagining the lives lived there. 1830's dwelling with everything we needed including WiFi!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Karoo op sy beste! Die gasvryheid, omgewing en huisie werk perfek saam om 'n heerlike Karoo-ervaring te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Geskiedkundig, noukeurig uiteengesit. Dit was 'n belewenis om in die antieke huis te oornag! Ons het soos regte "hobbits" gevoel. Die koppies is pragtig vir stap, ons hond het gedink dis hemel. Maklik sal ons vir langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

The farm had heavy snow and farm made tracks for me to follow. The hosts were super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang