Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Roy S - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation and friendly helpful hosts. To be recommended.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Roy and Linda, we're glad that you found the accommodation comfortable and enjoyed the farm. You were wonderful guests and are welcome to visit again! Thank you for the review!
Pierre F - Jan 2024
Algehele gradering
N kopskoon maker plek.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Pierre, dit was aangenaam om jou hier te kon huisves!
Ons is bly dat jy die stilte en Karoo plaasgevoel geniet het.
Jy’s enige tyd weer welkom om te kom 'kop skoonmaak'!
Dankie vir die resensie!
Glenda P - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, everything we needed.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Glenda, we're glad that you found the Camp Site comfortable and lovely. Thank you for the review! You're welcome to come again.
Paulette T - Jan 2024
Algehele gradering
As jy rus en stilte benodig is hierdie verseker die plek vir jou, puik 10/10.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Paulette, ons is bly dat julle julle verblyf aangenaam gevind het en kon afskakel! Julle is enige tyd weer welkom!
Dankie vir jou review!
Ian O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Ian, ons is bly dat julle julle verblyf lekker gevind het. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves! Dankie vir die resensie!
Estelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Het Karoo gasvryheid geniet.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Estelle, ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Julle is altyd weer welkom! Dankie vir die resensie!
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis weer gaan.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Riaan, ons bly dat julle die verblyf by Die Ou Klipskuur aangenaam gevind het en die rustigheid geniet het! Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die resensie!
Bridget R - Sep 2023
Algehele gradering
A lovely overnight stop as we stayed in the annex.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Bridget, it was a pleasure to host you! I’m glad that you loved your stay at the Ou Klipskuur Annex unit.
Thank you for the review!
You’re welcome to visit us again.
Maryke D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal verseker weer daar bly.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Maryke, dit was aangenaam om jul hier te kon ontvang.
Bly jul het die kamer pragtig gevind en die verblyf geniet. Jul is altyd weer welkom.
Dankie vir die resensie!
Antoinette V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars met net die beste geriewe. Net waarna ons soek.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Antoinette, ek is bly dat die plaas en die eenheid jul geval het. Die fossieltoer is altyd ‘n wenner.
Dankie vir die resensie.
Jul is altyd welkom.
Gert V - Jun 2022
Algehele gradering
I loved it.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Gert,
Ek is bly dat jy die plaas-akkommodasie geniet het.
Dit was aangenaam om jou as gas te kon hê.
Dankie vir die resensie.
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en lekker plaas atmosfeer.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Hennie,
Ons is bly dat jul die rustigheid en plaas atmosfeer geniet het.
Jul is enige tyd weer welkom om te kom afskakel.
Dankie vir die resensie.
Stan H - Des 2022
Algehele gradering
One night stay over.
Theresa B - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Stil en rustig op die plaas.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Theresa en familie
Ons dankbaar dat jul, jul verblyf by ons rustig gevind het en die stilte geniet het.
Jul is altyd welkom.
Dankie vir die resensie.
Danie G - Des 2021
Algehele gradering
Warm gasvryheid op 'n pragtige plaas.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Danie,
Ons is bly dat jul jul verblyf by ons geniet het, so, saam met die lieflike reën in ‘n dankbare Karoo!!
Jul is enige tyd welkom om weer by “hierdie lushof” te kom kuier!
Baie dankie vir die resensie!!
Cyril P - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek, ongelooflike gasvryheid.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Cyril, dit was net ‘n plesier!
Ons is bly dat jy jou verblyf by die Ou Klipskuur geniet het.
Jy is enige tyd weer welkom!
Dankie vir die resensie!
Josey D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring om op die plaas te kon kuier.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Josey,
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.
Ek is bly dat jul Die Ou Klipskuur en die plaas ervaring geniet het.
Julle is enige tyd welkom.
Dankie vir die resensie.
Hennie S E - Mei 2021
Algehele gradering
Sommer baie lekker in die Karoo.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Hennie, dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer!
Ons is bly dat jul die Karoo geniet het. Jul is enige tyd weer welkom! Baie dankie vir die resensie!!
Garry W - Mei 2021
Algehele gradering
A small slice of heaven in the Karoo.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Garry, I’m glad that you enjoyed your stay in the Ou Klipskuur. Maybe you can visit us in the future, for longer than one night’s stay!
Thank you for the review.
Leon T - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese, rustige aand op die plaas.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Leon, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat jy lekker gekamp het.
Mari K - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, met gesellige kaggelvuur en alles wat ons nodig gehad het.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Mari, dit was ‘n plesier om jul te akkommodeer! Ek’s bly dat jul Die Ou Klipskuur Selfsorg Akkommodasie geniet het!
Die plekkie is ‘n lewenslange droom wat verwesenlik is!
Dankie vir die review!
Fouche L - Jun 2019
Algehele gradering
Ons sal weer gaan, en weer.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Fouche, dit was ‘n plesier om jul te akkommodeer. Baie dankie vir ‘n besonderse resensie! Jul is weer en weer welkom!
Andria E - Sep 2019
Algehele gradering
'n Heerlike en rustige ervaring in die Karoo.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Andria,
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer! Ek is bly dat jul die Karoo heerlik en rustig ervaar het. Jul is altyd weer welkom. Baie dankie vir die resensie.
Calsie C - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Calsie, ek’s bly jul het jul verblyf by Die Ou Klipskuur “amazing” gevind en die kaggel en vleis geniet.
Dit was aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.
Carien L - Jun 2018
Algehele gradering
Regte egte plaaservaring!
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Carien, ek is bly jul het die plaaservaring geniet. Jul is altyd welkom om te kom ontspan en net af te skakel.
Martin M - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, rustig en volledig toegerus.
Lees meerOu Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Martin, ek is bly dat jul Die Ou Klipskuur en die Karoo, met sy rustigheid en sterreprag, geniet het. Julle is altyd weer welkom.
Hantie P - Aug 2018
Algehele gradering
Rustigheid en stylvolle verblyf.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Hantie, ek is bly dat jul jul verblyf hier by Die Ou Klipskuur geniet het. Dit was ‘n plesier om jul hier te kon akkommodeer.
Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation se terugvoer
Marius, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom. Ek is dankbaar dat ons jul kon help tydens die ongeluk.
Janika L - Nov 2017
Algehele gradering
Stilte, kalmte, net wat die siel nodig het.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Helpmekaar, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang