Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kraal

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madelein H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Awesome. Dis was awesome gewees. Ou Kraal sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Ons is bly julle het dit geniet. Ons kyk uit vir julle! Ou Kraal groete Tanja

Erick L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, welkom en onvergeetlik. Wat 'n fantastiese ervaring. Die warm ontvangs van twee pragtige mense (en diere) is iets wat my vir lank sal bly. Dis 'n pragtige bestemming waar mens niks kortkom nie. Alles wat mens kan aandink is beskikbaar. Die ekstra moeite gedoen met ons kind is ook iets wat mens laat voel "hier wil ek bly". Rustigheid, gemak, warmte en vriendelikheid is die kern van ons ervaring by Ou Kraal. Julle sien my beslis weer. Dankie vir 'n baie spesiale oornagervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie, Erick! Julle kuier was so kort, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle gou weer hier te verwelkom! Dankie ook vir julle vriendelikheid en die lekker gesels. Tot ons mekaar weer sien! Ou Kraal groete Tanja

Zandre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

6/5 really enjoyable. Fantastic stay, really lovely hosts who care about their guests. We were running late and they even lit the braai for us and checked in if we were okay. Bonus that everything you usually look for in your own house is there, including a proper braai grid, proper wine glasses and actual steak knives. Lots of fun activities like pool and hiking. Great views, definitely too much to do in the time we were there. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Thank you Zandre for staying with us. It was a pleasure to host you! We look forward to your next 'longer' visit. Ou Kraal Regards Tanja

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Breathtaking. Would highly recommend. Breathtaking. Great location, great accommodation, great hosts. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Thank you Pierre. Thank you for choosing Ou Kraal as your honeymoon destination! We look forward to seeing you soon. Ou Kraal blessings Tanja

Jp S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike uitsig en ruim, goed toegeruste eenheid met alles wat mens nodig het. Ou Kraal is uitstekende waarde vir geld. Die 'stalle' is in 'n lieflike, ruim, moderne wooneenheid omskep en die uitsig is asemrowend. Daar is twee groot slaapkamers (met eersteklas beddens), 'n groot, moderne badkamer en 'n goed toegeruste leefvertrek. Die enorme stoep is 'n uitsonderlike bonus: met 'n groot braai / kaggel, 'n jacuzzi met 'n uitsig oor die berge, 'n biljardtafel en tafeltennistafel. Daar is ook dosyne bordspeletjies, veerpyltjies en legkaarte. Daar is genoeg kuierplek in die woonkamer, op die stoep en ook op 'n dek. Die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig kan kry en Tanya los heelwat bederfies in die yskas en kaste. Billy het voor ons aankoms solank vuur gemaak en die jacuzzi aangesit. Billy en Tanya het ons hartlik verwelkom. Ons het die wandelroetes van Ou Kraal gestap: tot by die waterval, die uitkykpunt, die rivier met die groot klip en die ou geelhoutboom. Die stap was deur-en-deur die moeite werd. Die pad na Ou Kraal is baie mooi en rybaar met 'n gewone sedan / kleiner voertuig. Ons kan Ou Kraal heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie vir hierdie deeglike resensie! Ons is so bly julle het dit geniet en tyd gemaak om die staproetes te verken. Ons hoop net julle kuier volgende keer 'n bietjie langer by ons! Ou Kraal groete Tanja

Jeanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Perfekte wegbreek en baie rustig. Uitstekende verblyf met uitstekende gashere. Lekker staproetes met mooi uitsigte. Baie dankie vir al die ekstra bederfies, vars gebakte brood en beskuit, ens. Perfekte plek vir ouers met kinders om hulle self besig te hou op 'n mooi plaas. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie Jeanne. Ons is so bly julle het lekker gekuier op Ou Kraal! Ons sien beslis uit na julle volgende 'kuier' by ons. Ou Kraal groete Tanja

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg, Godsland Plaas, Karatara, 6580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6b787097f1f4b64b4547462d0b88f641d153336aeef36ac10dec07dc30cac83184e068981d5ca55badb7d684adb970ab17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Karatara Road Godsland Farm 6580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.960834220557 22.817004432282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang