Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kraal

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg, Godsland Plaas, Karatara, 6580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ou Kraal is 'n bekoorlike kothuis op 'n werkende plaas in die Karatara-omgewing. Dit word omring deur die skilderagtige platteland, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stadslewe.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, terwyl die leefarea 'n kinderbank vir 2 het, sowel as 'n enkelbed. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe wat 'n filterkoffiemasjien en koffiekapsulemasjien insluit, toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die kuierarea het 'n heerlike kaggel met sitplekke, 2 etenstafels, 'n snoekertafel, veerpyltjiebord, 'n tafeltennistafel en 'n Jacuzzi. Hierdie leefarea is vas aan die kothuis. Dit beskik ook oor 'n buitebraai-area. Die hoë dek is ook gewild om die pragtige sonsondergang in te drink en die voël- en dierlewe te besigtig. Die plaas beskik ook oor 5 wandelpaaie, 'n lekker plaasdam om in te swem en 'n piekniekarea by die stroom.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n teerpad tot by Ou Kraal vanaf die N2. Sedgefield is ongeveer 15km ver, en die gewilde Garden Route Bike Trail is 9 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend. Mooi. Skoon. Vriendelike gasvrou en haar man. Verblyf was absoluut wonderlik. Tanja en haar man albei baie gaaf en behulpsaam. Ons was goe...
Sien meer
Nov 2024
Chantre S
Gesin met klein kinders
5.0
Beste verblyf in die Garden Route. Dit was regtig amazing. Die kothuis is ingerig met alles wat jy ooit sal nodig kry. My kinders het dit vreeslik gen...
Sien meer
Nov 2024
Madelein H
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Dis was awesome gewees. Ou Kraal sien ons definitief weer.
Nov 2024
Erick L
Saam met vriende
5.0
Rustig, welkom en onvergeetlik. Wat 'n fantastiese ervaring. Die warm ontvangs van twee pragtige mense (en diere) is iets wat my vir lank sal bly. Dis...
Sien meer
Nov 2024
Zandre M
Saam met lewensmaat
5.0
6/5 really enjoyable. Fantastic stay, really lovely hosts who care about their guests. We were running late and they even lit the braai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Karatara-weg, Godsland Plaas, Karatara, 6580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Kraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg, Godsland Plaas, Karatara, 6580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6b787097f1f4b64b4547462d0b88f641d153336aeef36ac10dec07dc30cac83184e068981d5ca55badb7d684adb970ab17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Karatara Road Godsland Farm 6580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.960834220557 22.817004432282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang