Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Eik Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anastasia N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Magical. Our stay was amazing! The garden at Oude Eik Guest House is magical! The accommodation, reception and the whole experience are magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vyfster verblyf. Heerlik gerieflike verblyf. Dankie vir die pragtige netjiese verblyf. Die eienaar het met ons gekommunikeer en was maklik om toegang te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Beste Johanna, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike groete Dina

Charlotta D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Pragtig, netjies en gasvry! Die gasheer het ons so vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig ingerig en so netjies. Alles wat nodig is, was daar en ons het lekker warm geslaap. Die omgewing is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Baie dankie! Ons is dankbaar dat julle jul verblyf geniet het. Kom gerus weer.

Versoas F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoonheid, rustigheid. Was so 'n rustiger atmosfeer. Mandaat was so skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oornag. Eie naaste is baie vriendelik en het ons warm ontvang. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Baie dankie! Altyd dankbaar vir lieflike gaste soos jul.

Monica N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Pragtig, skoon en die rustigheid is sielskos. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is pragtig en die mense is dierbaar. Ons hoop om gou weer oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Baie dankie Monica en gesin! Hoop om jul weer hier te ontvang.

Joop D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Veilig, skoon, pragtige tuin en rustige omgewing. Die akkommodasie is pragtig en veilig geleë tussen die heuwels net buite Riversdale. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar van die gastehuis. Ons was in 'n netelige situasie omdat ons motor in Riversdale gebreek het, en sy het onmiddellik gekom om ons te help. Omdat ons nie 'n motor gehad het nie, het sy gesorg dat ons die aand en oggend te ete gekry het. Ons het uiteindelik 2 nagte daar geslaap, maar kon maklik 'n week daar deurbring. Baie baie dankie, Dina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oude Eik Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek vertrou julle reis verder was meer voorspoedig! Vriendelike groete, Dina

Lindi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A wonderful stopover in beautiful surroundings. Peaceful, beautiful gardens and awoken by birdlife. Just what we needed after a long drive. Next time will stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Amazing place, peaceful setting, great hosts. We had the most wonderful stay. Our room was tastefully decorated with ample attention to detail to ensure a great, comfortable experience. The gardens are stunning, with lush, green lawns and an inviting swimming pool. All of this, coupled with ample space, fresh air and tranquility, made us wish we could stay longer. Thank you to our lovely hosts who were most caring and spared no effort to make us feel at home. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful place, beautiful surroundings! We loved it. Everything we needed was right there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ongelooflike tuine en pragtige plek. Die familie was veral bly oor die swembad. Garden of Eden come to mind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22fa70f48b7ee1d7dfd6419bbdd1f6b81cc72ad83a1095ba15ba530e659cdfdd2265ddbad18585517064c08a5091ea114c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Riversdale Road 212 De Molen, Novo 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070458322848 21.256703377833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang