Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Eik Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Eik Guest House is 'n bekoorlike gastehuis wat op 'n skilderagtige kleinhoewe 3 km buite Riversdal geleë is. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die omliggende berge en is bekend vir sy lowerryke tuine wat byna 2 hektaar strek.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen die pragtig ontwerpte Ou Meul-kothuis of 3 gastekamers in 'n aparte gebou. Die historiese Ou Meul-kothuis is in die 1800's as 'n meule gebruik en is opgeknap in 'n 2-slaapkamer-kothuis wat 4 gaste kan akkommodeer. Die aparte gastekamers het slaapplek vir 2 gaste elk en het 'n privaat ingang en badkamer.

Die gastehuis spog met 'n gimnasium, 'n dam en 'n buiteswembad waar gaste kan afkoel of bloot op een van die sonstoele langs die swembad kan ontspan.

Oude Eik se uitstekende ligging maak dit 'n gewilde bestemming vir joggies, stappers en fietsryers. Dit is ook 'n maklike rit vanaf besienswaardighede soos Riversdal Gholfbaan en Korentepoortdam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Oude Eik Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Eik Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22fa70f48b7ee1d7dfd6419bbdd1f6b81cc72ad83a1095ba15ba530e659cdfdd2265ddbad18585517064c08a5091ea114c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Riversdale Road 212 De Molen, Novo 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070458322848 21.256703377833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang