Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Pastorie

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing en gemaklike beddens. Netjiese skoon plek. Sal weer daar oorbly. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die groot ou skilpad en die eende maak dit so huislik. Heerlike verblyf. Dankie! Dit is ons derde besoek aan De Oude Pastorie. Ek is mal oor die interieur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Oude Pastorie
Dankie dat jy by ons gebly het, Herman!

Eben R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Lekker! Baie stil en aangename verblyf wat ons baie geniet het. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freddie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Maklik om te kry naby dorp sentraal. Ons het lekker gebly by Oude Pastorie en in die dorp gaan eet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryn B
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Kitchen braai area was really dirty with pigeon mess, feathers, etc. It wasn't clean. The trip down was great on 7th Dec. This trip, rooms were okay, but the kitchen braai area was really dirty with pigeon mess, feathers, etc. It wasn't clean. As I mentioned earlier, coming down on the 7th, the area was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Landi V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Okt 2024

1-4 van die fotos is akkuraat vir ons verblyf. Ons het ongeveer 18:00 opgedaag by De Oude Pastorie en is na ons kamer vergesel. Die toestelle wat met kragpunte werk het, was af. Na verdere navraag is ons in kennis gestel dat die elektrisiteit uit is binne 'n reik van twee blokke van die gastehuis. Die hekmotor het wel nog gewerk op 'n battery, alhoewel ietwat traag. Die sleutels is vir ons gegee vir die gesamentlike kombuis en ons kon met die gasstoof vir ons koffie maak. Die ketel was wel nie baie skoon nie. Die sonkragstelsel se battery het ook in die vroeë oggendure uitgehardloop en die alarm het onophoudelik geskel tot ons weg is rondom 07:00 die volgende oggend. Daar was ook geen kerse of herlaaibare flitse beskikbaar in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jean H
1 nag
4.6
Feb 2023

Heerlik. Pragtige kamer, pragtige dorp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwell A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Dit was baie aangenaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kippie B
1 nag
4.0
Des 2023

Gasvry. Rustige omgewing en veilig. Wel 'n bietjie verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Goed. Ja. Netjies en skoon. Maar onderhoud het agtergebly. Dinge lyk aangeplak tussen oud en nuut.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6533fe0031c6345ed9905a12a311c4b8e4c19cbda89bb872ccdf46950e12235a9c0b1519ab260d4f7598eeff774ce8dc84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang