Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudewesthof 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oudewesthof 10 is 'n selfsorgmeenthuis met 'n pragtige tuin in Bloemfontein, Vrystaat, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié meenthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n dubbelmotorhuis met 'n watertenk, wasmasjien en 'n tuimeldroër, asook 'n braai-area. Die verblyf het ook sonpanele om beurtkrag te verlig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Oudewesthof 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0bb1fb8cd47444bc18466a979ffe00bcac00297eecb9ae866622cf4e334af04afdf25c790edd57aa9fdc662a70957f1929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue Oudewesthof 10 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.075753246281 26.190891560661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang