Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oue Werf Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Oue Werf Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Rustig & aangenaam.

Rustig, stil en aangenaam.

Shaw B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaw B

Goeie ligging. Netjies.

Ek het lekker gebly. My losstaande huisie het slaapplek vir 5 mense met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n stapelbed. Dan is daar 'n badkamer en kombuis met plaatstoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n eettafel en stoele. Die agterstoep kyk uit oor die wynlande en berge. Die akkommodasie is so 14 km buite Oudtshoorn, maar daar is 'n goeie algemene handelaar net so 2 km weg met goeie pryse vir vleis en ander basiese benodighede.

Coen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Uitstekende diens!

Uitstekende diens deur eienaar en gasvrou by ontbyt.

Grant J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant J

Amazing.

The stay was great, we were greeted with a smile and the staff went out of their way for us.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Candice A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A

Prentjie mooi & lekker gebly.

Die mooiste verblyf, pragtige ligging en pragtige eiendom. Gasvrou was baie verwelkomend. Hoogs aanbeveel.

Nicola B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

N/a.

Beautiful accommodation with lovely facilities. The breakfast was amazing!

Sonette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette G

'n belewenis.

Heerlike karooplaas omgewing. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en selfs uit haar eie uit vir ons 'n plek gereserveer om die aand te eet by 'n pragtige restaurant.

Annerie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Rustig, stil en gemaklik.

Heerlike ontbyt, baie vriendelike personeel, heerlike bed! WiFi was nie altyd beskikbaar nie. En dit sou lekker wees as ons die heerlike ontbyt 'n bietjie later kon eet.

Robert Mynaardt M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Mynaardt M

Vriendelike diens, netjies en skoon.

Outydse meubels is smaakvol en gee goeie atmosfeer.

Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie lekker en baie gerieflik! Hartlike en vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt!

Baie hartlik en vriendelik ontvang. Gerieflike parkering, lekker warmwaterstort en -bad, lugreëling en elektriese kombers. Heerlik warm en knus geslaap en verwelkom met 'n heerlike ontbyt. Sal verseker aanbeveel.

Michelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Wonderful and peaceful.

Such a wonderful and peaceful stay for the weary traveler. Enjoyed the scrumptious breakfast the following morning. Wish we could stay another night.

Oue Werf Country House se terugvoer

Michelle, we're glad that you enjoyed your stay. Hopefully, we'll welcome you for a longer stay in the near future.

Greetings,
Oue Werf Team

Oue Werf Country House
Mariana S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S

Oornagverblyf tydens 'n troue in die omgewing.

Lekker ruim huisie met gerieflike badkamer en snoesige elektriese komberse.

Nicky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Great stay, lovely location and beautiful property with rich history. Hosts were so welcoming. Highly recommended.

Hosts were so welcoming, accommodation was perfect for our needs with teenagers and dogs, and breakfast was delicious. Would definitely stay again, highly recommended.

Marna E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna E

Baie aangenaam.

Goeie diens, vriendelike personeel.

Oue Werf Country House se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jul hier te gehad het. Kom weer asb. Mooi dag.

Tharina

Oue Werf Country House
Adelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D

Lieflike gasteplaas!

Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad! Pragtige suite, gerieflike kamers en heerlike plaas ontbyt.

Francois D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Brilliant Service and friendly staff.

Very good service and friendly staff. Breakfast was top class and we enjoyed our stay with the children.

Megan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Beautifully kept guest house - lovely.

Absolutely lovely would love to come back another time for a longer stay.

Johnlyn V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnlyn V

Wonderful place for a family with young children. Our boys absolutely loved that they got to greet Emily the ostrich everyday.

The staff's hospitality was amazing! Our youngest had a tummy bug and soiled a few towels. The staff was so helpful in helping us to clean up. Breakfast was also a highlight - usually met other families and individuals where one could share experiences or plans for the day.

Clementina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clementina B

Was meer as wat ek verwag het.

Dit was baie nice plek sal definitief weer gaan of dit aanbeveel. Wens kon langer gebly dit daar.

Sue H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue H

Beautiful historical farm stay, but lacking in some listed amenities.

Such a stunning, relaxing venue, clean as a whistle but lacking in amenities and service. After an average meal in their restaurant (the ostrich steak was overcooked and tough enough that I couldn't eat it so I gave it to my fiance to reluctantly finish instead). We went back to our room, only to discover that our TV wasn't working at all, and one remote didn't even have batteries in it. We reported it to the lady on duty, but the answer was "there is nothing we can do about it". No offers to try and reboot the system, or come to the room to try and resolve the issue, so we went back to the room and luckily we had a laptop with us for work, so we started watching a streaming programme on that, only for the wifi to be disconnected at about 9:45pm. We tried a few other room batch options, but appears all were shut down so we had no access to their free wifi as advertised either. We decided to forego the breakfast the following morning, and were offered no apology or any acknowledgement of their shortcoming (and this was not a load shedding related issue as the TV and streaming device did switch on - just didn't work). Perhaps a good idea for them is to check that all listed amenities are indeed working before booking anyone into their most expensive unit available. Other than that, it's a wonderful farm and very pretty and peaceful to stay at, with lovely historical artifacts dotted around the private and public areas. They should perhaps also invest in some fitted sheets as there was only a top / flat sheet on the beds, which moves around while you're sleeping.

Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennie V

Friendly hosts.

Very old buildings decorated with many different eras of decor.

Jamie-lee S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee S

Perfekte wegbreek.

Pragtig mooi uitsig! Ek en my man het 'n wegbreek nodig gehad na 'n vreeslike moeilike jaar en die gastehuis het al ons merkies oortref! Sal enige tyd weer die plekkie besoek.

Janette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette M

Wonderlike gasvryheid.

Heerlike ontbyt, skoon kamers en pragtige omgewing. Beslis aanbeveel vir toeriste.

Mari V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly. Skoon, gerieflik en vriendelike gesigte. Defnitief ons stop as ons weer in die area is. Voel amper soos familie.

Reinarda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinarda V

Die moeite werd om weer en weer te besoek.

Die ligging is onverbeterlik. In 'n vallei met die berge om jou, 'n dam voor die kamers met wilgerbome en 'n sensitief gerestoureerde plaashuis en kamers met al die moderne behoeftes aangespreek. Interessante kontreigeskiedenis om te bespreek. Naby aan die dorp maar ver genoeg om jou siel te laat rus.

Cath D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cath D

Great Stay. Spacious and great breakfast.

Great stay. Hostess was very friendly and helpful.

Rainier B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier B

Luukse honeymoon-droom.

Ek en my vrou het in die honeymoon suite gebly. Dit was perfek vir ons gewees. Die losstaande bad, mooi uitsig en lekker ontbyt het definitief uitgestaan vir ons.

Andrea L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

Relaxing, fun, great holiday.

Accommodation was perfect for a family, self catering facilities more than adequate. Close to activities and town. Walking distance to the wine estate and the ostrich farm. Lovely holiday.

Trudie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie C

Uitstekende plek.

Ons het dit baie geniet. Die kamer is skoon en baie netjies. Die ontbyt was fantasties en sal graag die opsie wil hê vir aandete, maar die restuarante is naby genoeg. Sal dit weer besoek en beveel dit definitief aan.

Suretha G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha G

Ons was baie vriendelik ontvang en ons kamer was baie netjies en skoon.

Die elektriese kombers was fantasties vir die koue weer. Die ontbyt was in kamer bedien en was uit die boonste gestaltes. Baie veilige en rustige atmosfeer vir kinders. Sal Oue Werf beslis aanbeveel.

Steyn M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn M

Baie gasvry en netjiese plek.

Ons het baie lekker by die dam gesit met pragtige sonsondergang.

Gert K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert K

Ongelooflik mooi - netjies en heerlike ontbyt.

So heerlik om deel te kon wees van die outydse sjarme. Die kamers baie ruim en baie goeie kwaliteit linne. Ontbyt heerlik en smaaklik. Die liggende tuine baie baie mooi met baie voëls en pragtige views. Die aangeplante prei uie landerye wat om sprokiesmooi.

Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S

Warm en weg van die gejaag.

Baie vriendelike diens en 'n warm atmosfeer. Ver weg van die gejaag en die rustigheid van die natuur neem weer oor terwyl jy tyd saam met geliefdes kan geniet.

Zodwa K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa K

Peaceful and comfortable.

Beautiful surroundings, lovely friendly service and the most comfortable beds and fluffy bedlinen.

Francois H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Ek het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Elna C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Puik.

Ons word vriendelik ontvang en voel dadelik welkom. Ons eenheid was pragtig, skoon en spesiaal, ook omdat daar 'n pragtige bos blomme én sjerrie vir ons gewag het. Die ligging was perfek, stil en rustig met pragtige omgewing. Selfs 'n trop skape het met die pad af verby ons geloop op pad na húl oornagverblyf! Ontbyt word keurig, professioneel en vriendelik bedien. Heerlike ete. Ons het op kort kennisgewing navraag by verskeie plekke gedoen en hierdie instansie het binne 15 minute gereageer. Ons belveel de Oude Werf 100% aan.

Gideon C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C

Fantasties

Ongelooflike gasvryheid en diens!

Gideon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Dit was wonderlik!

Sjoe, wat 'n juweel in die Karoo! Oue Werf is alles wat enige moeë reisiger wil hê - 'n gemaklike bed, 'n heerlike stort en net ver genoeg uit die dorp om rus vir die siel ook te bied. Die diens was wonderlik en ontbyt heerlik met 'n verskeidenheid van opsies om enige smaak te vrede te stel. Ek kan nie wag om weer te kom kuier nie! Volgende keer bring ek vir seker my gesin saam.

Estelle G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Fantasties.

Baie vriendelike personeel en die ontbyt was net die beste. Heerlike verblyf en rustigheid van self.

Paul K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Paul K

Nie wat belowe was nie.

Ons het laat ingecheck, ongeveer 19:00 eers. Die ontvangs was leeg, so ek het rondgeloop om iemand te soek wat ons kon help. Die persoon wat ons in die hande gekry het, was onvriendelik. Hy het die ontvangsdame geroep. Sy was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons het die familie-kamer geboek, wat duidelik gesê het daar was 'n dubbelbed. Toe ons in ons kamer kom, was dit 'n 1 slaapkamer eenheid, met twee driekwartbeddens wat teen mekaar gestoot was. Die ontvangsdame het vir ons gesê dat meeste kamers nie dubbelbeddens het nie. Sy het wel later teruggekom om vir ons te sê dat sy vir ons 'n eenheid met 'n dubbelbed gekry het, maar teen daardie tyd was ons al klaar besig om te stort en reg te maak vir slaap. (Ons moes vroeg opstaan vir 'n drafresies die volgende oggend). Die ontvangsdame was wel baie vriendelik en het ook vir ons gereël om vroeg ontbyt te kry.

Hennie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Baie lekker.

Uitstekende fasiliteite en diens. Breathtaking views.

Elna C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C

Wat 'n fees.

Ons was aangenaam verras om meer te kry as wat ons verwag het. Vanaf die netheid, spierwit geboue, pragtige goed onderhoude tuine, tot die pragtige kothuis, kon ons nie anders as om behaaglik op die stoepie te sit en "tot stilstand te kom" nie. Die vriendelike ontvangs van die eienares, met deeglike verduideliking van hoe als daar werk en waar als is, was voorwaar soos 'n briesie. 'n Kommunikasie probleem tussen haar en die personeellid in verband met ons ete-bespreking, is so professioneel hanteer, selfs daarvoor gee ons haar volpunte.

Erik T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik T

Persoonlike verblyf in luukse akkommodasie.

Dit was baie lekker om die outydse luuksheid en gasvryheid van die familie te ervaar.

Sue C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Very restful and aesthetically pleasing environment, with friendly reception by staff, conveniently situated in small settlement 15km from Oudtshoorn.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig en estetiese omgewing met vriendelike ontvangs deur die personeel, gerieflik naby alles, 15 km vanaf Oudtshoorn.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rhode B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhode B

Dit was baie lekker daar en ons sal spoedig weer kom.

Almal was behulpsaam en almal het lekker gekuier.

Sonet V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet V

Fantasties - hemel op aarde!

Ons gesin het ses nagte by Oue Werf Country House oorgebly en wens nog steeds ons kon langer bly. Ons het al by baie plekke oorgebly in ons leeftyd en Oue Werf is voorwaar een van die plekke wat ons weer sal besoek. Perfek geleë en om nie eens te praat van die gasvryheid wat ons daar ontvang het nie. Beslis een van die "top of the crop" plekke om te bly. Baie dankie vir plekke soos Oue Werf Country House. Kos is puik en die beddens net die regte ding vir 'n moeë en seer lyf.

Mariet D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet D

Very pleasant stay.

The hospitality and service were excellent, food very good and our pets also enjoyed the stay with beautiful gardens to walk around.

Albie R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie R

Dit was 'n fantastiese ervaring en absolute waarde vir geld!

Vandat ons gearriveer het, het die vriendelike eienaars ons laat tuis voel en persoonlike aandag gegee totdat ons vertek het. Die skoon en baie gerieflike kamers met 'n outydse aanslag en tog moderne leefstyl was net fantasties! Ons sal definitief weer gaan as ons in daardie area kom.

Eric P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P

Ongelooflik!

Die mees fantastiese verblyf: die uitsig, gasvryheid, kos en alles!

Ammerenthia D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ammerenthia D

Ons het ons verblyf baie geniet.

Ons sal De Oude Werf sterk aanbeveel indien jy Oudtshoorn besoek.

Liezl M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Baie vriendelike diens en lekker geëet!

Die dekor en meubels in veral die eerste kamer (wat ons bespreek het) was baie mooi.

Tia V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tia V

Goed

Netjies en gasvry.

Vanaf
Vanaf R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oue Werf Country House, Schoemanshoekvallei op pad na die Kangogrotte R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4b62818ab62b860b4ca9252a531de393c9241b7b893ff61bd47e339aca23cc1bfca600ca9d2e75fe8483ee086a6e692769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 712 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Oue Werf Country House Schoemanshoek Valley en route Cango Caves, R328 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.478388888889 22.242333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang