Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma Jossie se Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wendy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

A sweet step back into the past, warm and lovely hosts. Lovely river walks, crisp air, dog-friendly. Good for the soul. Electric blankets and winter linen made it a perfect getaway for those looking for a country escape that is food for the soul. Looking forward to snow hunting in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Pragtige, netjiese huisie met so mooi geskiedenis. Heerlik gekuier in die kombuis met die binnebraai, koue aand maar ons was heerlik warm. Pragtige huis en heerlik op die plaas gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benice V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Rus vir die siel. Baie vriendelike eienaars. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Ideale plek om jou batterye te herlaai. Ons het lekker gespeel, gestap, gebraai, gesels, geslaap en gelees. En sterre gekyk van die stoep af. Ouma Jossie se huis is volledig toegerus en die "krag-komberse" (soos ons 6-jarige dit genoem het) was 'n wenner in die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike plaaskuiertjie, waarde vir geld. Ons het 'n heerlike kuiertjie gehad by Ouma Jossie se Huis met 'n regte ou plaashuis wat jou baie tuis laat voel, die kombuis is enige man en vrou se droom met 'n braai en kookgeriewe, groot tafel en rusbank als in die een vertrek dit is maar waar mens meeste van jou tyd spandeer saam met die familie, die huis laat mens verlang na jou eie ouma se huis, ons sal beslis weer gaan kuier. 10/10 vir Ouma Jossie se Huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Ouma Jossie se Huis
Baie dankie, kom gerus weer, en bring vriende of familie saam Ons wil graag vriende en familie tye aanmoedig!

Helen R
Kort verblyf
4.8
Jan 2021

Exactly what I needed - tranquility. Excellent, warm hearted hosts. Stepping back in time - what a special home. The most exquisite starry skies, tranquility, the wind in the trees - it's a different beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastic The place was amazing, total tranquility and we loved every moment of being in the wide open spaces, everyone was very kind and friendly

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2020

Mooiste, mooiste plaas, met genoeg geleentheid vir stap, rus en vrede Die huis is karaktervol met hope goeie boeke om te lees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chetty L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

An authentic Karoo farmhouse. If you are looking for an authentic Karoo farm experience that is off the beaten track, then this is for you. Crisjan was an excellent host and Aubrey was fantastic with showing the kids around the farm. We were 2 families and there was ample space for all of us. Accommodation was comfortable and very cosy. The best part of the house is the kitchen and the indoor braai. The stargazing was also amazing. The road to the farm is gravel so be prepared to drive slowly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2018

Was 'n heerlike wegbreek op die plaas. Die grondpad na Ouma Jossie se Huis is baie sleg en ek sal nie aanbeveel om met 'n gewone kar daardie pad te ry nie. Ons het heerlik gebly en die plaaslewe baie geniet. Ons was 3 gesinne met 2 klein kinders en die huis het nie 'n bad vir kinders nie, so dit het net bietjie gelol, maar verder heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R354, Matjiesfontein Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRjsbuBhAL33IFvsMlds6TpAHp6MJqL8C84u7ZtfJaZLtC6bxg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 17 5 1 5 Off R354 Matjiesfontein Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -32.225010390659 20.512214656414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang