Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma Jossie se Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Ouma Jossie se Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wendy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

A sweet step back into the past, warm and lovely hosts.

Lovely river walks, crisp air, dog-friendly. Good for the soul. Electric blankets and winter linen made it a perfect getaway for those looking for a country escape that is food for the soul. Looking forward to snow hunting in the future.

Laura H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura H

Pragtige, netjiese huisie met so mooi geskiedenis.

Heerlik gekuier in die kombuis met die binnebraai, koue aand maar ons was heerlik warm. Pragtige huis en heerlik op die plaas gestap.

Benice V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benice V

Rus vir die siel.

Baie vriendelike eienaars. Mooi skoon en netjies.

Cobus O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O

Ideale plek om jou batterye te herlaai.

Ons het lekker gespeel, gestap, gebraai, gesels, geslaap en gelees. En sterre gekyk van die stoep af. Ouma Jossie se huis is volledig toegerus en die "krag-komberse" (soos ons 6-jarige dit genoem het) was 'n wenner in die koue aande.

Karlien M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien M

Heerlike plaaskuiertjie, waarde vir geld.

Ons het 'n heerlike kuiertjie gehad by Ouma Jossie se Huis met 'n regte ou plaashuis wat jou baie tuis laat voel, die kombuis is enige man en vrou se droom met 'n braai en kookgeriewe, groot tafel en rusbank als in die een vertrek dit is maar waar mens meeste van jou tyd spandeer saam met die familie, die huis laat mens verlang na jou eie ouma se huis, ons sal beslis weer gaan kuier. 10/10 vir Ouma Jossie se Huis.

Ouma Jossie se Huis se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer, en bring vriende of familie saam
Ons wil graag vriende en familie tye aanmoedig!

Ouma Jossie se Huis
Helen R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen R

Exactly what I needed - tranquility. Excellent, warm hearted hosts.

Stepping back in time - what a special home. The most exquisite starry skies, tranquility, the wind in the trees - it's a different beauty.

Michele F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele F

Fantastic

The place was amazing, total tranquility and we loved every moment of being in the wide open spaces, everyone was very kind and friendly

Mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Mooiste, mooiste plaas, met genoeg geleentheid vir stap, rus en vrede

Die huis is karaktervol met hope goeie boeke om te lees.

Chetty L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chetty L

An authentic Karoo farmhouse.

If you are looking for an authentic Karoo farm experience that is off the beaten track, then this is for you. Crisjan was an excellent host and Aubrey was fantastic with showing the kids around the farm. We were 2 families and there was ample space for all of us. Accommodation was comfortable and very cosy. The best part of the house is the kitchen and the indoor braai. The stargazing was also amazing. The road to the farm is gravel so be prepared to drive slowly!

Juanita A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita A

Was 'n heerlike wegbreek op die plaas.

Die grondpad na Ouma Jossie se Huis is baie sleg en ek sal nie aanbeveel om met 'n gewone kar daardie pad te ry nie. Ons het heerlik gebly en die plaaslewe baie geniet. Ons was 3 gesinne met 2 klein kinders en die huis het nie 'n bad vir kinders nie, so dit het net bietjie gelol, maar verder heerlik.

Marieke S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S

Dit was soos om in 'n vervloë era in te stap.

Ons is hartlik ontvang en tuis laat voel met klein detail in Ouma Jossie se Huis. Daar was selfs spesiaal vir ons 'n klein kersboompie opgesit. Die juweel van 'n plekkie is 'n lewende museum. Ons het ure spandeer net om kosbaarhede oral in die huisie vir mekaar te wys en foto's te neem. Ons was 'n familie-groep van drie egpare, 'n losloper en twee klein kindertjies. Dis 'n wonderlike huis om soveel mense te akkomodeer. Ons het agter op die stoepie gebraai (met hout wat vir ons aangedra is! Baie dankie.) en Kersaand onder die helder sterrehemel deurgebring. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons harte gaan uit na die julle in hierdie erge droogte.

Jo Z - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Z

Ongelooflik - 'n ware juweel!

Soveel stories in elke vertrek en soveel detail, liefde en moeite! Die kamers is heerlik ingerig vir families. Die kombuis met die vuurherd het so baie bygedra tot ure se kuiers. Oom Krisjan dankie vir jou moeite met die kinders om al die lammetjies te voer en jou stories waarna ons so lekker geluister het. Dit was die heel beste manier om weer ons batterye te laai en memories te maak! Ons kom beslis terug!

Christo W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Ideale selfsorghuis met al die items wat nodig is. Baie plek om te stap of jy kan net ontspan en die mooi omgewing inneem. Sutherland is net om die draai en ek sal aanbeveel mens besoek Sterland op 'n wolklose aand.

Pauline D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Rustig, heerlike stilte.

Ons was 'n groep vriende van 6. Het die rustigheid en stilte terdeë geniet. Die braai in die kombuis is beslis 'n wenner. Die beddens het almal elektriese komberse en dus het ons heerlik warm geslaap in die koue, hartjie van die winter. Marguerite en Crisjan het ons dadelik welkom laat voel en hulle gasvryheid is besonders. Ons het Saterdagoggend deur die hele dorp gestap, geen lawaai van voertuie nie. Dit was so lekker om uit die stad uit te kom al was dit net vir 'n naweek. Die sterrekyk by SALT was uiters teleurstellend. Ek sal eerder die plekke in die dorp aanbeveel alhoewel ons nie daar was nie, maar het gehoor dis baie beter en meer waarde vir geld. Opsommend kan ek net sê ons het die naweek geniet! Baie dankie.

Frans E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans E

Warm, oorvloedige eenvoud - net wat almal nodig het.

Dit was 'n unieke Karoo-ervaring. Dis 'n wonderlike blyplek met vriendelike mense en die mooiste sterre.

Mariette F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Karoo gasvryheid bly maar net altyd iets besonders.

Die Jordaans van Ouma Jossie het ons met die intrapslag soos familie laat voel. Daar is min dinge so lekker soos regte Karoo gasvryheid, 'n karoo vuurtjie in die donker nag onder 'n sterrehemel, die rustigheid van 'n besonderse plaas, karoo-tjoppie, plaashuis met 'n regte plaaskombuis en so kan ek nog vele meer noem. Ons kan Ouma Jossie definitief aanbeveel.

Phillip P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Baie lekker stil plek, Margeruite en Chrisjan baie gasvry.

Ons het 2 nagte oorgeslaap en sterre gaan kyk. As jy van stadsgewoel wil wegkom is dit die plek: geen selfoonsein, TV of selfs radio nie. Ons sal definitief weer gaan.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R354, Matjiesfontein Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRjsbuBhAL33IFvsMlds6TpAHp6MJqL8C84u7ZtfJaZLtC6bxg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 17 5 1 5 Off R354 Matjiesfontein Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -32.225010390659 20.512214656414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang