Ouma-se-Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hetta En DeWet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Francois V - Jul 2024
Algehele gradering
Clean, peaceful, friendly, safe.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Baie dankie en bly julle het die 'wegbreek' tydjie geniet. Kom kuier gerus weer!
Urbanus H - Mrt 2024
Algehele gradering
N heerlike snoesige aand voor die vuur, al laggend kuier ons 4 saam, wat n plek.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
So bly jy het die kuiertjie geniet - sien uit om jou terug te 'verwelkom'!
Toni Jo K - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil, picturesque, cozy.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Thank you! Look forward to welcoming you back.
Malinda S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, lekker stil plekkie. Kamers baie ruim. Het baie welkom gevoel.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Dankie - Kom kuier gerus weer!
Chaneli S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer terug gaan.
Lees meerOuma-se-Huisie se terugvoer
Kom kuier gou weer!
Sarel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer!
Ronald B - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable and helpful hosts.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Thank you - look forward to welcoming you back!
Elisa D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike stil plaas atmosfeer, sal beslis weerkom.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Dankie - sien uit om jou weer te 'verwelkom'!
Riël V - Jun 2023
Algehele gradering
Besonders lekker.
Marna B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Baie dankie !!
Dawie E - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend, goeie breek van stadlewe.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Baie dankie !
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
So bly jul het verblyf geniet - Baie dankie !
Jubilie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Was heerlik stil en rustig.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Ja, so dankbaar vir die "rustigheid."
Ozanne M - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent!
Lees meerLizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulike huisie.
Mitch M - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful hosts, good fishing and easy access suits all budget types.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Baie dankie!!
Heepko V - Nov 2022
Algehele gradering
Was pragtig en lekker gekuier.
Ouma-se-Huisie se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang