Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma-se-Huisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ouma-se-Huisie is 'n knus selfsorghuisie vir tot en met 4 gaste op Connemara Trout Lodge. Dit is 15 km van Dullstroom af, op die R540 op pad Lydenburg toe.

Dit is ideaal vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die huisie beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingroote-bed en gaste deel 'n badkamer, met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die klein kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar en die leefarea lei na 'n onderdakhoutdek met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.

Vuurmaakhout en vuuraanstekers word voorsien met aankoms en ekstra is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Gaste kan die vrylopende plaasdiere dophou en forelhengel word toegelaat teen ekstra koste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, peaceful, friendly, safe. Great, quiet and peaceful farm location. We had a great time and an amazing view of some mountains and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Urbanus H
Gesin met klein kinders
5.0
N heerlike snoesige aand voor die vuur, al laggend kuier ons 4 saam, wat n plek. Ons het baie lekker gebly, dit is regtig n heerlik plek goed geleë, v...
Sien meer
Mrt 2024
Toni Jo K
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquil, picturesque, cozy. We had an amazing stay at Ouma-se-Huisie. Situated on a farm, really beautiful surroundings whilst not bei...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Elisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil plaas atmosfeer, sal beslis weerkom. Heerlike veilige private verblyf.
Des 2023
Riël V
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders lekker. Uitstekende diens, Ouma se huisie is uniek en lekker snoesig. Baie dankie aan Oom De Wet en tannie Hetta vir julle ongelooflike gasv...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Ouma-se-Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe015bf45b77fa884f446d80710b4698f4eaa49d53b98a5a73be0b55375c64bb30fa3af0d2e6b39ee623bbf0d20643dd96345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.317365992679 30.198213531812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang