Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma See

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir Ouma See
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louis B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Uitsonderlik!

Uitstekende blyplek!

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jul resensie!

Ouma See
Zetta J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta J

Om by Muisbosskerm te kon eet was beslis 'n hoogtepunt op ons toer.

Dit was 'n voorreg om so naby aan die see te kon bly. Het die hele dag die see se simfonie gehoor. Pragtig. Alles was mooi skoon. Ons het niks kortgekom nie. Die feit dat daar nie WiFi is nie, sal vir sommige mense 'n probleem wees. Dit het ons nie gepla nie.

Erina L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina L

Dis 'n stukkie hemel op aarde. Sal definitief weer na Ouma See toe gaan.

Absoluut ons verwagtinge oortref. Plek was baie netjies en skoon. Eienares is ook baie vriendelik en het ons vertel van aktiwiteite in die dorp. Selfs vir ons ekstra vriesplek by haar huis gegee vir die snoek wat ons gekoop het. Regtig aanbeveelbaar.

Ockie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Lekke by ouma see.

Uitstekende eenheid, uitsig, veilig en rustig. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai het handig tepas gekom met die koeler aande. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Lekker ruim. Waarde vir geld.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Ons sal julle graag weer ontvang by Ouma See!

Ouma See
Herman V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Lekker gebly en was heerlik.

Baie lekker gewees en baie goeie ligging, sal beslis aanbeveel.

Marizane M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Mooi uitsig en goed ingerig en ruim.

Baie gerieflik en alles het gewerk. Fantastiese uitsig. Ons sou wel WiFi wou gehad het.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Marizane. Ons hoop om jou weer in Ouma See te kan ontvang.

Ouma See
Ilse W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Ontspan by die see, hierdie is jou plek.

Hierdie plek is fantasties geleë, jy kan die see heeltyd hoor as jy daar is. Ek kan dit hoogs aanbeveel.

Isabel N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N

Het dit baie geniet en lekker gebly.

Heerlik. Perfekte ligging. Gerieflik. Baie om te sien en te doen in die omgewing.

Anita M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Home away from home.

Elmarie het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig met aanwysings ens. Daar was tot hout beskikbaar indien ons die binnebraai sou wou gebruik, wat op 'n eerlikheidsbasis gebaseer is.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jul resensie!

Ouma See
Anne-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Beste view reg teen die see ️.

Ons het baie lekker gebly, ons sal dit enige tyd weer doen.

Rikus Van Zjl G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus Van Zjl G

Salig.

Alles is perfek en die fotos lyk presies soos die plek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jul resensie ... Ouma See waardeer!

Ouma See
Suzaan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L

Rustig, vreedsaam, beeldskoon en gemaklik.

Heerlike vakansie gewees.

Wilna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Beste in die baai.

Beste uitsig oor die see.

Francois L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Uitstekend

Pragtige ligging met see-uitsig. Ruim leef-vertrek en goed toegeruste kombuisarea, binnebraai, gemaklike meubels. Een van die bestes van baie LekkeSlaap plekke wat ek al besoek het. Sal weer gaan.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Francois. Jy is enige tyd welkom om weer by Ouma See te kom kuier.

Ouma See
Sarita D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Baie lekker gekuier by Ouma See, verlang terug.

Baie lekker gebly by Ouma See, vriendelike mense, veilige woonarea, ligging perfek, baie naby aan see en loopafstand van winkels. Alles was net baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel. Sal in die toekoms weer Ouma See besoek. Die plekkie is perfek, baie netjies, skoon en net lekker om in te bly, jy het niks meer nodig nie.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ouma See waardeer dit. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Ouma See
Wilna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Wow kuier gewees.

Beste ligging om van binne of buite die wonders van die see te kan aanskou, definitief sal ek weer vir Ouma See gebruik en moet miskien WiFi ook in nabye toekoms installeer.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Kom gerus weer.

Ouma See
Belinda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Die huisie is goed ingerig met alles wat nodig is. Die agent het ons baie vriendelik ontvang en was beskikbaar indien ons iets sou kortkom. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanvebeel vir besoekers.

Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Baie lekker daar gekuier.

Eienaar moet net iets in die drains gooi. Daar het 'n nare reuk uitgekom in kombuis en badkamer.

Ouma See se terugvoer

Jammer dat u my nie in kennis gestel het van die probleem tydens u verblyf nie, dan kon ons die probleem dadelik opgelos het.
Ons het intussen die nodige gedoen.
Vriendelike groete,
Elmare

Ouma See
Stephan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan M

Gerieflike verblyf.

DSTV het opgehou werk en dit kon nie herstel word nie. Dame het gevra hoekom loop ons nie op die strand nie, toe ons kla oor DSTV. My vrou het ongelukkig 'n maagvirus opgetel en ons kon dus nie veel doen nie. Dame het toe voorgestel dat ons 'n ander gastehuis gebruik, maar ons was onder die omstandighede nie lus vir dit nie. Ander gastehuise in dieselfde prysklas was beter waarde vir geld.

Ouma See se terugvoer

Die DSTV probleem het op ń Sondag opgeduik. Maandag is ń nuwe dekodeerder wel installeer. Gaste kon darem die res van die naweek wel van die DSTV gebruik maak. Ons het tans sulke absoluut heerlike herfsweer, daarom het ek ń lekker wandeling langs die see aanbeveel. Hier is tans selfs walvisse te sien wat verby beweeg.
Ek is baie jammer indien die Sondagmiddag sonder TV u indruk van Ouma See en Lambertsbaai bederf het. Ek kan u verseker dat die probleem wel opgelos is. Vriendelike groete Elmare

Ouma See
Wilna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wilna B

Het lekker in Lambertsbaai gekuier, maar het nie lekker gebly by Ouma see nie.

Sal nooit weer gebruik maak van Ouma see nie. Ontvangs was baie onvriendelik en ons is gesê dat geen partytjies toegelaat word nie. Die geyser moet 2 ure voor die stort aangesit word en dan weer afgesit word. Tydens ons vorige besoek aan Ouma see het ons vriende kom inloer, sonder om die eienaar in kennis te stel, en as gevolg hiervan is ons te nagekom agv ons velkleur. Die vriende was van Lambertsbaai en het nie daar oorgeslaap nie. Ek het ook van vorige gaste verneem oor hulle verblyf daar, en hulle reëls was nie so duidelik vir ons nie. Ons het einde Oktober by Happy Nest gebly en die eienaar was baie vriendelik. Ons het vir 5 mense bespreek en sy het selfs die sleutel van die woonstel vir my gegee, alhoewel ons dit nie bespreek het nie en ook nie gebruik het nie. By Ouma see was daar geen beddegoed op die beddens in die ander kamer nie, wat baie onaangenaam was. Ek sal nooit weer van haar dienste gebruik maak nie.

Ouma See se terugvoer

Met hierdie gaste se vorige kuier, het die Bure rondom Ouma See gekla oor die harde musiek en chaos tydens hul verblyf. Daar was ook baie gaste, kinders en voertuie op die perseel. Ouma See is in ’n rustige omgewing geleë en hierdie tipe gedrag is nie gepas nie. Wat die geyser se aanskakel betref, ons probeer almal om eskom op sy voete te hou, maar dit bly die gaste se keuse hoe hulle dit doen. Met hierdie besoek van dieselfde gaste, is slegs die hoeveelheid beddens, soos bespreek, opgemaak. Ons probeer om ’n goeie standaard in Ouma See en haar omgewing te handhaaf.

Ouma See
Elizabeth H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

We had been on exhausting, hot wet camping trip in Namibia. We were so grateful to rest up for 2 whole days both in Lambert's Bay and particularly Ouma See.

Ouma See is a small cottage with uninterrupted views of the sea. It was wonderful to gaze out of the window or from outside and watch the sea, whales, birds. We had had a sudden change of plans, so our request for accommodation was late - and we were so grateful that we could be accommodated.

Saretta V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretta V

Heerlik.

Ouma See se ligging is fantasties. Ons het heerlik gebly. Die kaggel en braai in die huisie is wonderlik ons het dit ongelooflik geniet. Alles is daar wat benodig word vir die tyd wat jy daar tuisgaan.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te kan ontvang.

Ouma See
Rageemah B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rageemah B

View was absolutely stunning!

Loved all the ventilation, location was perfect.

Ouma See se terugvoer

Thanx for your review! Hope to see you back at Ouma See soon.

Ouma See
Piet F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Lekker ruim en gerieflik.

Baie lekker gekuier.

Doug S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doug S

Fantastic views.

Comfortable, well appointed and spacious.

Bernadette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette L

Die see.

Die rustigheid en net branders in jou ore het 'n baie kalmerende effek op brein en gemoed.

Ouma See se terugvoer

Kom rus gerus weer.

Ouma See
Pinnie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pinnie V

Beste ligging. See is by jou.

Baie baie lekker gebly. Baie gerieflik, toegerus met als wat jy kan nodig kry. Perfekte Wes-Kus huisie.

Linda W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W

Position is perfect. The kitchen area is very tiny with few utensils. Didn't bother us as we braaied inside every night.

Great to sit and watch the sunset and the sea right opposite the house. Comfy but could definitely do with a little tender loving care.

Deon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon L

Rustige atmosfeer en goed geleë.

Huisie kort TLC, bed en beddegoed van uitstaande gehalte.

Helene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Lekker rustige verblyf om jou battery te herlaai.

Die huisie is pragtig en smaakvol gemeubileer, net genoeg van alles. Ek en my man het so lekker gekuier ons wou nie huis toe gaan na drie dae nie - volgende keer kom kuier ons langer. Dit was heerlik om saans die sonsondergang van die bank in jou sitkamer te sit en kyk. 'n Absolute juweel.

Dawie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Pragtige ruim tweeslaapkamerhuis.

Elmare, die eienaar, is baie verwelkomend en behulpsaam.

Wikus B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Goeie rus weg vanaf die gejaag.

Sien sterre.

Lorraine B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine B

Lekker, lui, lang sonsondergange en mistige sonopkoms.

Lekker koel huis, ek kry gou warm. Eintlik te groot vir 2, maar ekstra spasie het vir lekker ruimte gesorg. Heerlik om van huis af sonsondergange te kon geniet!

Arthur O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur O

The house has good and bad features.

The bathroom was very old and I think that is why there is no photo of it in your add. The same applies to the kitchen. Need attention. No tea sugar milk sachets. Only coffee. No welcoming chocolate on pillow. Only 1 bedside lamp and none in second bedroom lounge and dinning area was nice. House atmosphere is missing something.

Burkhard M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Burkhard M

The stay in Ouma See was pleasant, but the chalet was poorly equipped and the place needs urgent attention.

The stove is not in good condition, the bathroom needs attention, the equipment in the kitchen needs upgrading.

Ouma See se terugvoer

Thanx for your response. I was not in Lambertsbay during your stay in Ouma See. I see that you have marked clean/neat with one star only. I would like to know what was wrong, because I made use of a cleaning team and would like to bring this to their attention.
I will rectify the other problems that you pointed out. Thanx again.

Ouma See
Jacques P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques P

Tydens Inperking 4.

Geriewe nie op standaard nie.

Ouma See se terugvoer

Goeiedag
Ek is jammer om te hoor dat u voel dat die geriewe nie op standaard is nie. Ek wil graag gelukkige gaste in Ouma See huisves. Kan u asb meer inligting gee, sodat ek nodige verbeteringe kan aanbring. Wat spesifiek was fout?

Ouma See
Chantal H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chantal H

Afgeskeep.

Pragtige ligging, maar huisie is onversorg en afgeskeep. Geyser was lou en ons is gevra om geyser aan en af te sit. Onvanpas!

Ouma See se terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor dat u nie gelukkig was in Ouma See nie, terwyl die oorgrote merderheid gaste net positiewe terugvoer het en selfs weer en weer terugkom om nog tyd in Ouma te spandeer. Die versoek om die geyser af te skakel wanneer warm water nie benodig word nie, is maar net om krag te bespaar - soos meeste van ons by ons eie huise ook doen. Dit bly egter die gaste se keuse om die geyser vir die volle tydperk van hul verblyf aan te hou of om deel te neem aan die besparing-poging.
Vriendelike groete
Elmare

Ouma See
Reana B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana B

Ons het heerlik gebly in ouma see, pragtige uitsig, netjies en skoon.

Beddegoed is skoon en dubbelbed in hoofslaapkamer slaap heerlik.

Olga V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Alles wat jy nodig vir 'n lekker naweekwegbreek.

Lekker gekuier en ontspannend. Die bedelaars is 'n bietjie van 'n probleem, maar geensins ons afgesit nie. Alles wat jy nodig het bied Ouma See aan. Sal dit beslis aanbeveel en weer soontoe gaan.

Wernique V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernique V

Die verblyf was heerlik en rustig.

Ek sal weer gebruik maak van Ouma See en Oupa See. Dankie vir die lekker verblyf.

Carlien T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien T

Baie netjies, gerieflike huisie by die see. Die uitsig van die see is pragtig en dit is baie naby die strand.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die vertrekke is pragtig gemeubileer en al die toerusting in die huis is in 'n goeie werkende toestand. Baie ruim vertrekke. Die huis is naby die see en mens loop net oor die straat en jy is by die see, rotse en strand. Dis ook baie naby die winkels. Die uitsig van al die vertrekke is asemrowend. Daar is ook 'n stoep met 'n braai en see-uitsig.

Lizette H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Puik uitsig met alles om jou vakansie te maak!

Puik ligging, ongelooflike uitsig, pragtig skoon en wonderlike gasvryheid van Elmare.

Gerida M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Salig.

Droomhuisie. Ruim, gerieflik en veilig. Asemrowende uitsig en ligging.

Hannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Uitstekende ligging met hoë standaard akkommodasie.

Ouma See was die perfekte plek vir ons Weskus-vakansie. Ons kon bedags al die dorpies langs die kus besoek, asook die Sederberg en in die aand terug sit en 'n vleisie braai met die mooiste see-uitsigte. Die restaurante in die Lambertsbaai-omgewing is ook uitstekend.

Elzanne R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R

Lekker ligging langs die see.

Naby aan als. Baie lekker gebly.

Rae S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rae S

Skoon, netjies, uitstekende ligging.

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

Lulu V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu V

Verblyf baie geniet. Pragtige uitsig.

Ons het die tydjie by Ouma See baie geniet. Die huisie is lekker ruim en was goed toegerus. Ons sal definitief weer daar wil bly!

Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Dit was baie lekker.

Die eienaar was baie behulp saam. Die by plek het 'n uitsig op die see, medisyne vir die siel.

Caitlin S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin S

Great views and comfy accommodation.

The place had great views. The place was furnished well. Great spot.

Frik P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Goeie ligging en naby die see.

Rustig en baie huislik. Uitsig is ongelooflik.

Christie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christie B

Aanvaarbaar.

Die oopplan sit- en eetkamer/kombuis en voordeur se vensters kyk uit op die sypaadjie. Smouse was knaend daar om hul ware aan te bied. Dit het 'n lekker verblyf frustrerend gemaak. Ons besef die eienaar kan niks daaraan doen nie. 'n Lig agter die huis waar jou motor geparkeer word, benodig dringend 'n lig.

Patrick W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W

Dit is rustig en asemrowend.

Woorde ontbreek. Ek het dit geniet en sal weer so ;n lekker slaap wil doen.

Glenda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Ocean view and the sound of the waves to put you to sleep.

We very much enjoyed our 2 night stay at Ouma See. The accommodation is located in small, renovated house directly across the road from the sea. Everything was neat and tidy and the rooms facing the sea have large windows to take in the views and enjoy the afternoon sun. Parking was secure behind a high fence.

Leani J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani J

Pragtig en sal definitief terugkom.

Pragtige plekkie op die see. Het alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel en teruggaan.

Wentzel D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D

Aangenaam verras.

Die huis is perfek vir 'n wegbreek. Dit bied alles wat jy nodig het en is uitstekend geleë.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Ouma See
Elma N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma N

Goed geleë veral vir 'n stap langs die seë.

Ouma See se ligging maak die verkenning van die blommeprag van die omgewing so maklik.

Marietjie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Dit was heerlik.

As jy net wil gaan ontspan en battery herlaai is hierdie net die regte plek. Die see-uitsig was fantasties. Hier kry jy van die lekkerste kos in die restaurante en vir die flukse stappers is dit 'n veilige plek. Baie plekkies in die omgewing om te besoek.

Anna-marie F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie F

Lekker wegbreekeenheid wat 'n prentjiemooi see-uitsig het en maklike toegang tot 'n kleinerige strand en rotspoele bied.

Die eenheid is ongelukkig op 'n redelike besig straathoek wat dus baie voetganger- en padgeraas meebring gedurende spits vakansietye. Die eenheid is ook baie "minimal" toegerus. As 'n vakansieganger sal ek graag 'n skottelgoedwasser asook 'n groter stoof tot my beskikking wil hê, daar word nie elke dag met elke ete uitgeëet nie. 'n DStv-hotelpakket sal ook aanbeveel word. Families met kinders / tieners sal dit beslis waardeer.

Dawn P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P

Uitstekend.

Wat 'n pragtige, netjiese plek. Sal graag weer soontoe wil gaan. Dit was die lekkerste vakansie ooit!

Ouma See se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons streef daarna om hoë standaarde te handhaaf en gelukkige en tevrede gaste te huisves. Sien jul graag weer in die toekoms.

Ouma See
Charmaré V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaré V

Ouma See verblyf het vakansie soos vakansie laat voel, rustig en heerlik!

Een van die lekkerste vakansies so ver te danke aan die Weskus se betowerende eienskappe van skoonheid en rustigheid wat deur die perfekte verblyf nog meer uitgelig is. Ouma See bied netjiese, bekostigbare verblyf met die mooiste see-uitsig. Ons het heerlik gebly en die rustigheid en egte huisie-by-die-see gevoel so geniet. Sal beslis weer 'n draai by Ouma See kom maak.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.

Ouma See
Sharlton K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlton K

Dit was fantasties.

Dit was ongelooflik by Ouma See. Wat 'n mooi uitsig oor die see. Lekker stil dorpie, ek beveel definitief Ouma See aan.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir die terugvoer ons is bly dat jul dit by Ouma See geniet het.

Ouma See
Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Pragtige uitsig, mooi skoon, rustige naweek gehad!

Pragtige see-uitsig, mooi skoon, geen bure wat raas of pla nie, baie veilige parkering, heerlik buite gebraai, sal weer by Ouma See bespreek!

Ouma See se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te kan ontvang!

Ouma See
Naj M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naj M

It was relaxing.

Even though it was overcast and misty we made the most of it. Enjoyed the relaxing and tranquil atmosphere. Loved being so close to the beach. The house was clean and had everything we needed. Will definitely recommend. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ontspannend.

Al was dit bewolk en mistig het ons die meeste daarvan gemaak. Het die ontspanne en rustige atmosfeer geniet. Was mal daaroor om so naby die strand te wees. Die huis was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal dit definitief aanbeveel. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petro D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Pragtige uitsig.

Ouma See is skoon, netjies, veilig en ruim. Bekostigbare verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Die kaggel is 'n bonus. Baie lekker gebly. Sal Ouma See oral aanbeveel.

Ouma See se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Ouma See
Jannie K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie K

Baie lekker gebly.

Ouma See is baie netjies en skoon en goed toegerus. Pragtige see-uitsig en mooiste sonsondergange.

Ouma See se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat jy hiermee gedoen het. Ek waardeer dit werklik opreg.
Groete
Elmare
Ouma See

Ouma See
Sannie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sannie M

Puik.

Vriendelik ontvang. Silwerskoon. Pragtige uitsig oor see. Veilige parkering.

Ouma See se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie.

Ouma See
Gesina C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gesina C

Baie mooi en gerieflik, ons het heerlik gekuier.

Ons sal beslis weer by Ouma See gaan bly. Dis lekker naby die see, mooi uitsig en voertuig het veilig parkering van die straat af.

Andre V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Goeie ligging en sekuriteit.

Dubbelbed matras bedekking vuil en het na sweet geruik. Sekere van die DSTV kanale wat ge-adverteer was is nie beskikbaar nie (Mnet +SS).

Ouma See se terugvoer

Di is jammer dat u nie die klagte gerapporteer het terwyl u in Ouma See was nie. Dan kon ons dit mos dadelik vir u reggestel het. Op die advertensie van Ouma See word gemeld dat die TV slegs met SABC kanale toegerus is. Miskien het u hierdie eenheid met 'n ander een verwar. Dankie vir die moeite wat u gedoen het om hierdie resensie deur te stuur, ek waardeer dit en sal beslis daarop let en verbeter.

Ouma See
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Arina W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina W

Lieflike ruim, skoon en netjiese plek wat ek definitief weer sal besoek.

Ons het heerlik gebly in Ouma See. Kyk uit op die see en jy loop oor die pad dan is jy op die strand. Die kamers was skoon met vars beddegoed, ideaal vir 'n gesin van 4. Sal definitief weer daar gaan bly.

Ouma See se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat jy hiermee gedoen het. Ek waardeer dit werklik opreg.
Groete
Elmare van Ouma See

Ouma See
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTY4YWIzLTNkOGMtNGNkMC1hYmE4LTgzZjdhMGJlNmZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 60 Strand Street Lamberts Bay 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097193 18.303133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang