Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ouma See is in Lambertsbaai geleë, reg op die strandfront en bied gerieflike verblyf vir 4 gaste.

Met lieflike uitsigte oor die see het die huis 2 slaapkamers wat in 1 kamer met 'n dubbelbed ingerig is, en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met slegs 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas asook die nodige eetgerei, breekware en kooktoebehore, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n TV met Open Serve-kanale en 'n knus kaggel. Die binnebraai is die beste plek om op 'n koel aand te wees. Bring asseblief jou eie braairooster saam.

Braaigeriewe is ook op die patio beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Neem asseblief kennis dat Ouma See 'n nie-rook instansie is en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik! Uitstekende blyplek!
Sep 2024
Zetta J
Saam met lewensmaat
5.0
Om by Muisbosskerm te kon eet was beslis 'n hoogtepunt op ons toer. Dit was 'n voorreg om so naby aan die see te kon bly. Het die hele dag die see se ...
Sien meer
Mei 2024
Erina L
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n stukkie hemel op aarde. Sal definitief weer na Ouma See toe gaan. Absoluut ons verwagtinge oortref. Plek was baie netjies en skoon. Eienares is...
Sien meer
Mrt 2024
Ockie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke by ouma see. Uitstekende eenheid, uitsig, veilig en rustig. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai het handig tepas gekom met die koele...
Sien meer
Mrt 2024
Suzaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vreedsaam, beeldskoon en gemaklik. Heerlike vakansie gewees.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTY4YWIzLTNkOGMtNGNkMC1hYmE4LTgzZjdhMGJlNmZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 60 Strand Street Lamberts Bay 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097193 18.303133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang