Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Craig M
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Owners very friendly and welcoming. Booked for my training manager, she said it was a very good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Thank you so much Craig. It was great having you here.

Maria D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Baie lekker gekuier en warm geslaap. Teleurgesteld met die ontbyt, aangesien dit geadverteer was as B&B. Yoghurt en muesli is nie ontbyt nie weens die feit dat almal dit nie eet nie. Ontvangs was gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Baie dankie Maria. Jammer ek het nie vooraf laat weet dat ons slegs koue ontbyt verskaf nie. Ek is bly die res van jou verblyf was aangenaam. Was heerlik om jou hier te he. Groete Anita

Helen R
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Such a pretty place to stay, as a single lady I felt safe and so well looked after. Wonderful hosts. Great location. So clean and neat and lovely decor. Thank you for a happy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Thank you so much, Helen, for this great review. It was only a pleasure to have you as our guest at Our Nest. Take care and come and visit us again. Kind regards, Anita.

Tania D
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Goeie versnit tussen privaatheid, gasvryheid en behulpsaamheid. Yskoue water met 'n suurlemoenskyfie by aankoms na 'n warm, vermoeiende rit: verfrissend en bedagsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Baie dankie Tania.

Jana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Deel van die reis. Die ontvangs was warm. Die kamer is pragtig, met alles en nog meer wat mens benodig. Jammer dit is nie effe nader aan die strand nie, maar ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Ons was verras met selfs joghurt in die yskas, wat ons glad nie verwag het nie. Werklik 'n ougat plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Baie dankie!

Renee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Baie oulike plek. Baie gasvrye eienaars. Veilige parkering. Baie oulike plek. Was tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Our Nest
Baie dankie Renee. Dit was heerlik om jou hier te hê. Groete en veilig reis. Kurt en Anita

Carli B
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Skoon & veilig. Baie lekker gebly. Ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Thanks Carli! It was great having you here!

Charne W
Lang verblyf
5.0
Jan 2018

Was 'n awesome vakansie, great plek om te bly. Our Nest is 'n awesome plek, die mense is super vriendelik, waarde vir geld en goed geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Our Nest
Thank you so much!

Danie N
Kort verblyf
4.2
Apr 2015

Heerlike verblyf vir 'n besigheidsreis. Goeie, gasvrye diens en raakvatprys vir die gehalte van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YjZlNjdiLTg0NmYtNDFkNS05MmUxLTEyYWVkZTI1ZDk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 45 9th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.338425845918 19.028168711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang