Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Nest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Our Nest is 'n lieflike gastehuis in Kleinmond, net 'n kort entjie se ry na die strand en strandmeer. Kleinmond is 'n klein kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap.

Ons het drie opgeknapte dubbelslaapkamers wat elk sy eie badkamer en ingang het. Die eenheid bied tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is beskikbaar. Dit is naby geriewe en restaurante geleë.

Die area spog met pragtige stap- en fietsryroetes, gholfbane, visvangplekke, sportaktiwiteite en 'n natuurreservaat met asemrowende natuurskoon. Daar is 'n botaniese tuin in die nabygeleë Bettysbaai asook 'n hele strand vol pikkewyne om waar te neem.

Kleinmond is sowat 90 km oos van Kaapstad, tussen Bettysbaai en Hermanus. Van Junie tot November kan Suidelike Rooiwalvisse vanaf die kuslyn gesien word waar hulle kom paar en kalf.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Our Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Our Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YjZlNjdiLTg0NmYtNDFkNS05MmUxLTEyYWVkZTI1ZDk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 45 9th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.338425845918 19.028168711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang