Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Bounds - Highland Gate 1018

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Takie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent. The house exceeded our expectations. Its functionality, layout and equipment were impressive. The splash warm pool was a cherry on top. The general estate offerings, walking paths, mountain views and clubhouse made our stay very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichola A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

The place is better than the pictures. Beautiful warm home. Had the best time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons kuier was uitstekend! Ons is absoluut versot op die huis, dit is so mooi en so goed gekit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit was prentjiemooi en verblyf was uit die boonste rakke! Ongelooflik mooi. Huis is pragtig en uiters netjies! Dit was 'n fantastiese naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almerie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Die huis is pragtig en jy kan dit seker 'n draai noem. Dit het alles en meer wat mens moontlik kan benodig. My 2- en 3-jarige kon veilig speel en die huis ook geniet. Sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanco F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

5 ster. Out of Bounds was really incredible. Ons het die lekkerste tyd gehad. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudi N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Luxurious and peaceful. It was incredible. The view is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe528ff263558e02f6c74b5044d8668cfd2f083fa9e98beae6e2fd049dc0930a2aa2fddba8871a38b299058e676adfa8a9efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Kruisfontein Road Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.457729088752 30.207480134509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang