Outeniquabosch Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blesbok-weg DK120, Brandwacht, Hartenbos, 6507, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Outeniquabosch Lodge is op 'n krans aan die oewer van die Brandwagrivier in Brandwacht, Hartenbos geleë. Hierdie unieke lodge bied die rustigheid wat 'n mens verlang tydens 'n wegbreek of vakansie en daar is ook 'n magdom doendinge om jou te vermaak.
Die lodge se akkommodasie bestaan uit 8 ruim eenslaapkamer-chalets wat in 'n ommuurde tuin geleë is. Die eenhede is stylvol ingerig en elke chalet bied: 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n plafonwaaier, oorgenoeg ingeboude kaste met 'n laaikas, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, en elke ander gerief wat jy mag nodig kry.
By Outeniquabosch Lodge kan gaste lekker in die groot swembad afkoel op warm somerdae. Gaste kan ook by die gemeenskaplike braai-area kuier.
Baie doendinge, toere en geriewe is beskikbaar in die omtrek wat of gereël kan word of sommer op die perseel is. Dus is Outeniquabosch Lodge ideaal as 'n konferensie-venue, vir spanbou of opleiding, troues of 'n rustige vakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blesbok-weg DK120, Brandwacht, Hartenbos, 6507, Wes-Kaap
- Gaste dink Outeniquabosch Lodge het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blesbok-weg DK120, Brandwacht, Hartenbos, 6507, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang