Oyster Beach Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 82, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oyster Beach Cottage bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad langs die pragtige Algoabaai bied heerlike warm water, beskutte strande en 'n subtropiese klimaat.
Verblyf word gebied in 'n aparte kothuis op die eienaar se perseel. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie het 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolf, gasstoofplaat en eetgerei. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en draagbare braai.
Gqeberha (Port Elizabeth) bied blouvlagstrande, geskiedkundige geboude en natuurskoon om te verken, asook oorgenoeg geleentheid vir watersport.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marinerylaan 82, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 82, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang