Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Catcher

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ralph B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

Very clean, good location. I would recommend it for your stay. Wonderful stay, the furniture and carpets are a little out dated but the lodging is very clean and is run well. The light house flashes into the home. So of you're a light sleeper then flashing light may take a little getting use to. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Sentraal geleë om vandaar die omgewing te verken. Heerlik ontspan met 'n pragtige gesig op die vuurtoring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Pragtige see-uitsig, netjies, bekostigbaar. Ek sal Oyster Catcher vir enige gesin aanbeveel, die kombuis het alles, 2 badkamers is 'n bonus en kamers baie netjies. Die huis het 'n warm atmosfeer en sal maak dat enige persoon maklik tuis voel met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Oyster Catcher
Janene. Baie dankie vir julle kuier en goeie resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Louis L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2019

Baie lekker gebly en glad nie spyt ons het by Oyster Catcher bespreek nie. Die bespreking het seepglad verloop. Geen haakplekke nie. Hulpvaardigheid en vriendelikheid puik. Toerusting baie goed. Ons het vir 4 bespreek en vriende sou oorkom. Ons wou graag alles reghê en het op versoek voorruit betaal. Vriende kon toe nie vir die week bly nie en daar is ooreengekom dat 50% van die geld terugbetaal sou word. 'n Dag later word dit verander deur die deposito nou terug te hou. Maak seker jy betaal nie vooruit vir komende reëlings as jy nie doodseker is jy gaan dit gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Oyster Catcher
Beste Louis, Baie dankie vir die terugvoer. Die deposito word nie teruggehou nie. Julle het Oyster Catcher in netjiese toestand agtergelaat en daar is geen rede vir die terughou van jou deposito. Daar is wel afgewyk van die beleid van terugbetaling om jou tegemoet te kom toe jy met aankoms by Oyster Catcher ons ingelig het dat die ander gaste nie meer saam met julle gaan kuier nie. Oyster Catcher was toe reeds voorberei vir 8 gaste soos versoek deur jou en nie 4 soos oorspronklik bespreek. Wanneer meer as 4 persone Oyster Catcher bespreek word voorsiening gemaak vir ekstra 150 liter warm water (300 liter in totaal) vir die gerief van gaste en die ander kamers word voorberei vir nog 4 gaste om te gebruik. Na jul vertrek is ek ingelig dat daar wel ekstra gaste oorgebly het vir 'n nag. Ons het dit so aanvaar en LekkeSlaap het toe betaling afgetrek vir die 4 ekstra gaste vir 1 nag. Ons sal Maandag bevestig met Lekkeslaap wat terugbetaal is aan jou. Die afwyking van die kansellasiebeleid om jou tegemoet te kom het ruimte geskep vir verwarring en mors van kosbare tyd. Ons sal in die toekoms nie afwyk van die kansellasiebeleid soos op LekkeSlaap platform aangedui is nie. Groete Oyster Catcher

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-weg 35, Kaap St. Francis, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGxVgjykeiEgm4OgvoFboxzYPEEdmvR7DMoq7gVOMUsFc5dOfPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 35 St Francis Way Cape St. Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.209050998695 24.830310312797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang