Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Kaya @ Oyster Bay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 55, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oyster Kaya @ Oyster Bay bied selfsorgverblyf in Oesterbaai, 'n stil en vreedsame dorpie op die randjie van die Tsitsikamma-kus met uitgestrekte strande, wat jou totale ontspanning bied. Die dorpie is 'n groot gunsteling vir enigeen wat 'n stil en rustige omgewing geniet. Dis ideaal vir voëlkyk, visvang en stap.

Daar is 4 selfsorg-woonstelle beskikbaar, met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in 2 of 3 slaapkamers. Elke eenheid het braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie op Sondae en openbare vakansiedae nie. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke. Die hoofstrand is slegs sowat 5 minute se stap van die huis af.

Oyster Kaya @ Oyster Bay bied ook 'n pooltafel, funksie-venue, swembad en wasgoeddienste. Fat Bike-fietse en sandplanke is beskikbaar.

Oesterbaai is 'n klein, rustige kusdorpie 22 km wes van St. Francisbaai aan die Ooskus wat aan die rand van die Tsitsikamma-kus grens. Hier is 'n 8 km lange ongerepte strand wat nie baie besig is nie. Alle paaie wat na Oesterbaai lei is grondpaaie, en voertuig met hoër grondvryhoogte word aanbeveel.

Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Oesterbaai is bekend vir sy sonsondergange, vars seelug en sy eteriese voorkoms, wat jou rustig en geïnspireer sal laat voel. Oyster Kaya bied gerieflike verblyf vir die vakansieganger en selfs sakereisigers. Die dorp is net 110 km aan die westelike kant van Gqeberha (Port Elizabeth) en daar is verskeie voetslaanroetes in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hilary E
5.0
A wonderful place to relax and stay, the view was amazing. Thoroughly enjoyed our stay. A large downstairs flat, easily large enough fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Wiebke L
Saam met vriende
4.8
Love the accommodation - will be back. Love the accommodation - very spacious, comfortable - everything you need is there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Hugo J
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige area. Pragtige area met 'n lekker blyplek.
Mrt 2024
Johan V
4.8
Ek is baie vriendelik ontvang. Die hele perseel is perfek. Die kamer was perfek. Ek het niks meer nodig gehad nie.
Mrt 2023
Nico V
4.0
Baie aangenaam gewees vir die tyd wat ons daar was. Baie mooi uitsig. Verblyf netjies. Gas vry en behulpsaam. Roete net grondpad, geen probleem met on...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mosselstraat 55, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oyster Kaya @ Oyster Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 55, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f8044dd4263b27a9ca69196e2f36748c1091f21e6daa9b686b9dbd2a9cac88b594c08e73051ce794ca415f458e2e4baf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 55 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168987871537 24.648569736632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang