Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Paarde Fontein Deel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse is 'n privaat selfsorghuis wat op die eienaar se plaas net buite Merweville, Wes-Kaap geleë is. Dit is dieaal vir gaste wat in die stil natuur wil ontspan.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 2 enkelbeddens en lugversorging. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Buite is nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lugversorging.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep, 'n braai en veilige parkeerplek op die perseel. Dié huis is ongeveer 20 km buite Merweville waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Grondpad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Plaas Paarde Fontein Deel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Paarde Fontein Deel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91331f1ea48087b295a4a6e36f67c70020ae8b5d05b5d6192a555f3d9b117f6e784a2bb79ea04eb0232d8b088519832224a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Farm Paarde Fontein Portion 1 Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.678662507484 21.665417534732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang