19AtLast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Collin G - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable, warm and secure.
19AtLast se terugvoer
Hi Collin,
Thank you so much for your time and for your positive response.
Hope to see you again in the future.
Kind regards,
Dalene
Marietjie S - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed genoeg vir een nag se oorslaap!
19AtLast se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul positiewe gradering. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!
Org M - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagplek, stil en veilige omgewing.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle moeite om vir ons deeglike terugvoer te gee. Kom kuier gerus weer!
Arlene D - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige en gerieflik.
19AtLast se terugvoer
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir julle besoek!
Laurika L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker!
19AtLast se terugvoer
Julle positiewe terugvoer word so waardeer, baie dankie! Ons sien uit na jul volgende kuier.
Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
19AtLast se terugvoer
Beste Louise, baie dankie! Kom kuier weer as julle deur Kimberley ry.
Quentin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Somme net lekke!
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer jou besoek en positiewe terugvoer, Quentin! Groete tot volgende keer.
Adelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby alles.
19AtLast se terugvoer
Hoop om jul gou weer in die toekoms te sien, Adelle. Ons waardeer jul resensie!
Alan O - Feb 2024
Algehele gradering
Nice!
19AtLast se terugvoer
Always a pleasure having you, Alan! Thank you for choosing us every time.
Sakkie O - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam, waarde vir geld.
19AtLast se terugvoer
Opregte dank vir jou resensie, Sakkie. Altyd welkom wanneer jy weer in Kimberley is!
Sumadri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik koel en gerieflik in Kimberley se hitte.
19AtLast se terugvoer
Dankie dat julle die hitte trotseer het om by 19@Last te kom bly. 'n Groot dankie vir die resensie van ons kant af!
Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer hier oornag.
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer julle besoek, Anél. En baie dankie vir jul resensie!
Enrico K - Jan 2024
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar.
19AtLast se terugvoer
Dankie, Enrico, ons sien uit na jul volgende kuier.
Caron G - Jan 2024
Algehele gradering
Good for short stays.
19AtLast se terugvoer
Much appreciated! It was a pleasure having you.
Kenny G - Feb 2024
Algehele gradering
Nice and safe. The stay was comfortable.
19AtLast se terugvoer
Dear Kenny, we really appreciate your kind review. Visit us again soon!
Marlene F - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Louise B - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en baie netjies.
19AtLast se terugvoer
Julle terugvoer is vir ons baie kosbaar, Groot waardering!
Juan G - Sep 2023
Algehele gradering
Puik.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Ons sien daarna uit om julle volgende keer te ontvang!.
Justine G - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly and caring welcome, a spacious clean room, good quality bed and neat self-catering amenities.
Lees meer19AtLast se terugvoer
Wow, what a fantastic way to summarise your stay! Thank you so much for the kind review.
Pieter S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende opsie.
19AtLast se terugvoer
Jul positiewe terugvoer is vir ons 'n riem onder die hart. Baie dankie daarvoor!
Martie B - Jun 2023
Algehele gradering
Puik! So dankbaar vir mense wat opreg belangstel.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Rene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies.
19AtLast se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle by Padlangs2 te hê. Sien uit na jul volgende kuier.
Frederick James M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing om in so 'n rustige en netjiese omgewing te kon oornag.
19AtLast se terugvoer
Dit is altyd lekker om hierdie soort terugvoering vanaf ons gaste te ontvang. Ons waardeer dit so en sien uit na julle volgende besoek.
Pieter G - Sep 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar maar nie afgeskeep nie. Skoon en netjies.
19AtLast se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Baie dankie vir jul resensie.
Alan O - Feb 2023
Algehele gradering
Always clean, friendly and good value.
19AtLast se terugvoer
We really appreciate you choosing Padlangs2 every time.
You're always welcome.
Karl A - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Bekostigbare geriewe. Lekker stort.
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoer en sien uit na jul volgende besoek!
Melissa T - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
19AtLast se terugvoer
Julle resensie word waardeer, baie dankie!
Franzelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Was puik diens en baie rustig en privaat. Die gehalte van die verblyf was uitstekend.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie, dis vir ons lekker as ons gaste hul verblyf geniet! Kom kuier weer.
Mari D - Sep 2023
Algehele gradering
Die gasvrou, Mariana, het die kuier baie spesiaal gemaak.
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoer, baie dankie!
Sherwin K - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename plek en besondere diens.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Waardeer opreg tot volgende keer.
Anneliese S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker naweek in Kimberley.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir ons aangenaam om jul te ontmoet.
Nota: Ons beveel aan dat gaste eerder 2 eenhede bespreek as om meer as 2 persone in die kamer te akkommodeer, aangesien die kamer slegs vir 2 geadverteer word. Kyk ook gerus na ons familie-eenheid vir toekomstige besprekings - ideaal vir 4 volwassenes.
Ansie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese plek.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Besoek ons gerus weer.
Die waterprobleem is darem gelukkig intissen uitgesorteer.
Deon S - Jul 2023
Algehele gradering
'n Gevoel van "ek kuier by Ouma".
19AtLast se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, ons is bly jul het die kuier geniet. Die eenheid is nuut uitgeverf en alle beddens en beddegoed is vervang. Die houtvloere is deel van die ou huise se karakter en pas hopelik goed by die "Ouma"-gevoel.
Leigh-ann R - Des 2022
Algehele gradering
Great stay.
19AtLast se terugvoer
We are really grateful for your positive feedback.
Will definitely be on the lookout for your next visit.
Barbara K - Mei 2022
Algehele gradering
Calm, private, clean place and friendly host.
19AtLast se terugvoer
We do appreciate your positive review - thank you so much!
Chris D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie dat julle ons besoek het. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was goed, maar koud.
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer jul gradering. Kom kuier gerus weer.
Mmaphuti M - Feb 2022
Algehele gradering
It looked just like the advertised pictures, it was easy to find, it felt safe, there were no interruptions.
Lees meerJacques T - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en goeie waarde vir geld.
Rudi O - Jan 2022
Algehele gradering
Maklik, flink, vriendelik.
Lize B - Okt 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie, ons wag vir jul volgende kuier!
Roseline R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Veilige omgewing.
19AtLast se terugvoer
Ons waardeer jul terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.
PS: Daar is 'n lugreëling in kamer 4. Jammer as jul dit gemis het.
Alan O - Jul 2022
Algehele gradering
Always clean, friendly and efficient. Good value for money. Thank you.
19AtLast se terugvoer
A big thank you from us! Was great having you.
Robbie D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Genoeg koffie en tee beskikbaar.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Alta H - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly vir 2 nagte.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie, dit was aangenaam om julle by ons te ontvang. Sien julle volgende keer.
Ian F - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place.
19AtLast se terugvoer
Thank you for supporting our DIY check-in system. We're looking forward to your next visit and will surely pop over to meet you.
Denine F - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend en baie netjies. Voel sommer tuis.
19AtLast se terugvoer
Van Padlangs se kant af, baie dankie vir jul resensie. Kom kuier gou weer!
James B - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.
19AtLast se terugvoer
Baier, baie dankie. Moenie ons verby ry wanneer jul weer deur Kimberley ry nie!
Debora T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, as of ek in my eie bed is.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie - ons hoop dat jul weer binnekort by ons sal oorbly.
NS: Jammer dat jul 'n bietjie ongerief met die stort moes ervaar. Ons het die stortkop intussen vervang en nou hardloop als weer klopdisselboom!
Madelaine D - Okt 2022
Algehele gradering
Pladlangs 2 was a good 1 night stop over with all required aspects for family comfort.
19AtLast se terugvoer
Thank you for your review.
The space you refer to is in our planning and will eventually become an extra toilet.
Bettie J - Des 2022
Algehele gradering
In Kamer 3 geslaap. Rustige plekkie. Goed gerus.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir julle kuier by ons - mag 2023 net die beste vir julle inhou.
Arnold R - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, ideaal geleë.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie. Sal jul aanbeveling in ag neem.
Leonie F - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaar baie hulpvaardig. Sal nie weer in kamer 1 bly nie.
Lynn B - Des 2022
Algehele gradering
Terribly dirty.
Lees meer19AtLast se terugvoer
Good day. We apologise for the experience you had.
However, we would like to point out:
Shower heads are checked on a regular basis, as we make use of borehole water and it tends to clog up. The day before, the showerhead was still in order - we confirmed that with the guests the night before your stay.
The manager checks all the units before check-in. If she finds anything not to her satisfaction, the staff is sent back to clean up.
The second toilet you are referring to was not yet open for use, as the tiling is not finished. We decided not to lock it as your party had 8 instead of 6 people which we allowed without any extra cost. We therefore decided to leave it unlocked for your convenience.
Our units are clean and without bed bugs. We have not had a complaint referring to bed bugs from any guests.
On a more positive note, the night you stayed over, the town's taps were dry, but we ensured that you had constant water. We are exempted form load shedding, you didn't have a single moment without power. Our manager was 24 hours at your service it is a pity you didn't ask her to come over and tend to all the complaints immediately.
Billie V - Feb 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Liana F - Des 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie. Skoon en netjies.
Anita L - Des 2021
Algehele gradering
Rustige buurt, naby aan alles.
Andries D - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Alan O - Nov 2021
Algehele gradering
Always welcoming and clean.
Christo I - Aug 2021
Algehele gradering
Baie, baie goed.
19AtLast se terugvoer
Dit is n groot plesier. Hoop om julle weer te sien
Sharyn L - Jul 2021
Algehele gradering
A very pleasant stay
Abrie S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon akkommodasie.
Hannes S - Jan 2021
Algehele gradering
Veilige oornagverblyf op pad Kaap toe
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span
Derrick O - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf. Netjies en veilige area. Gawe mense.
Mashaole N - Mrt 2021
Algehele gradering
A pleasant place to stay and sleep.
Arnold R - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oornagverblyf.
Lees meerRaymond G - Okt 2021
Algehele gradering
Convenient, safe and fine for an overnight stay while traveling.
Lees meerSusanna W W - Mei 2021
Algehele gradering
Upon arrival there was no one to assist us. Only after about 20 minutes and a few phone calls we received assistance.
Gillian K - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oorslaap.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Padlangs span
Caren V - Okt 2021
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Sebastian P - Okt 2021
Algehele gradering
For the price you pay it is vale for money it was only used for a overnight accommodation.
Hedemarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Ietwat teleurstellend.
Andre W - Okt 2021
Algehele gradering
Tevrede
Wacillah P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie sleg. Nagmerrie.
Cathy B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker gerus.
Lené V - Jan 2020
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê!
19AtLast se terugvoer
Hallo Lenê, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons poog om almal tevrede te stel, maar dit is nie altyd moontlik nie. Dit is minder aangenaam om negatiewe terugvoering te kry, maar dit is ook nodig om ons op ons tone te hou. Dit is so lekker om positiewe terugvoering te kry. Gelukkig is 9 uit 10 gaste altyd tevrede. Nogmaals dankie vir u ondersteuning. Padlangs span
Olga V - Jan 2020
Algehele gradering
Tevrede.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning en die komplimente. Padlangs span
George K - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig geslaap.
Jan Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs.
Jz D - Des 2020
Algehele gradering
Voldoende vir ons behoeftes.
Melissa V - Okt 2020
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende.
19AtLast se terugvoer
Goeie môre, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Sonder julle terugvoering kan ons nie verbeter nie. Ons het reeds die toilet herstel en 'n nuwe remote gekoop. Lekker dag vir julle. Henk.
Wilna F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was okay dankie.
Hendrik K - Okt 2020
Algehele gradering
Die tv en die bedlampie en die toilet was buite werking.Die waarde is onder standaard. Daar is net n plastiese waterbottel. Ek sou n klein geseelde 500ml water verkies het. Die werkers dra nie maskers nie. Daar is te min security parkering.
19AtLast se terugvoer
Beste Hendrik jammer om te hoor van jou slegte ervaring by Padlangs, dit is ons doel om bekostigbare netjiese akkommodasie te bied ten alle tye. Ons het reeds aandag aan die probleem gegee wat u genoem het. Nogmaals baie jammer en dankie dat u die vrymoedigheid gehad het om dit vir ons uit te wys.
Lise B - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Jolanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Dis te klein en die badkamerdeur maak nie behoorlik toe nie. Ons het meer verwag.
19AtLast se terugvoer
Middag Jolanda, dit is nie lekker om te hoor u was nie tevrede nie.Ons streef daarna om gerieflike, skoon bekostigbare verblyf te bied en neem u ongerief ter harte, Ons sal dadelik aandag gee aan die badkamer deur. Ons het ander eenhede ook en as u weer verby Kimberley kom, kontak my net en u kan gratis kom oorslaap.
Nogmaals baie jammer Henk
Rebohile L - Des 2019
Algehele gradering
Perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek.
Dit was skoon en dit is die belangrikste en veiligheid vir my motor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
19AtLast se terugvoer
Goeiemôre,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer julle ondersteuning.
Padlangs-span
Corrie D - Des 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Baie geniet. Enige iemand kan daar gaan bly. 100%
Paul V - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
19AtLast se terugvoer
Goeie dag Paul,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering , dankie dat julle ons gekies het.
Rick B - Sep 2019
Algehele gradering
100%
19AtLast se terugvoer
Beste Rick,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer jul ondersteuning.
Groete
Die Padlangs span
Marita J - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies en als wat mens benodig vir 'n aand of twee.
19AtLast se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te leer ken. Padlangs span
Louise H - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome stay and experience.
19AtLast se terugvoer
Thank you for choosing us and for the positive review. We appreciate it. Padlangs team.
Miki J - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goeie waarde vir geld.
Lees meer19AtLast se terugvoer
Sjoe, baie dankie vir die mooi resensie. Padlangs span.
So-marie C - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n heerlike aand gehad.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning , ek sal vir oom Hennie en die personeel die mooi woorde deur gee.
Toekie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese en baie prakties, baie bekostigbaar in rustige buurt.
Annelize D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gawe mense, baie goeie waarde vir geld vir goeie akkommodasie!
19AtLast se terugvoer
Middag
Sjoe, dankie vir die mooi woorde, dit was lekker om tot u diens te wees. Julle moet 'n geseënde jaar geniet.
Ireze V - Jan 2019
Algehele gradering
Was heerlik.
19AtLast se terugvoer
Dankie Ireze, dis altyd lekker om 'n kompliment te kry veral as jy hard daarvoor gewerk het. Ek sal dit deurgee aan die res van die span. Sonder die gaste en sonder die personeel is Padlangs slegs 'n naam. Weereens dankie vir jul ondersteuning.
Jopie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was gepas vir ons doeleindes.
Nadine B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens.
David M - Sep 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay.
19AtLast se terugvoer
Dear David,
Thank you for your support.
Regards,
The Padlangs team
Karen H - Mei 2019
Algehele gradering
Veilige, netjiese verblyf.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Karen.
Hendrik V - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning.
Juan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Coenraad S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik en veilig.
Barbara K - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike gasheer.
Baie vriendelike, gelukkige en toegewyde mense. Baie naby aan historiese monumente. Naby restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning!
Groete,
Die Padlangs Span
Drieka L - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies.
19AtLast se terugvoer
Goeiedag Drieka,
Jammer vir die ongerief, dankie dat julle by ons oornag het.
Dc Ludick L - Nov 2019
Algehele gradering
Efficient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Effektief.
Gasheer was baie behulpsaam en akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
19AtLast se terugvoer
Good day Dc,
Thank you for your support, hope to see you again.
Padlangs Team
James L - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename ontvangs, alles wat ons nodig gehad het, was daar.
19AtLast se terugvoer
Goeie môre James , dankie dat julle ons gekies het om te oornag. Padlangs span
Mariaan G - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gemaklik, skoon fasiliteite en vriendelike ontvangs.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span
Jaco S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het die hele plek en selfsorg aangevra, maar dit is nie wat ons gekry het nie.
Lees meerTom B - Jan 2019
Algehele gradering
Goed, bed se matras nie lekker nie.
19AtLast se terugvoer
Middag Tom,
Jammer om te verneem u was nie gelukkig nie met die akkomodasie nie, ons is voordurend besig om op te gradeer soos ons geld het, maar probeer dit nog steeds bekostigbaar maar geriefllik en netjies te hou.Ons prys is ook van die laagste in Kimberley en met die aircons wat byna die hele tyd aan is as die gaste in of uit die kamer is , is die wins maar fyn gesny.
Ons roem daarop op dat ons diens en waarde vir geld tops is en as jy die ander reviews lees kan jy nie anders as om saam te stem nie. Ons is ook een van die min gastehuise wat diere vriendelik is, ek glo julle poedel tevrede was. Ons het intussen 2 elektriese motors aangesit by beide hekke. Ek sal dadelik aandag gee aan die matras. Wat die ligging betref is ons in een van die top buurte in Kimberley, ongelukkig is Kimberley 'n ou dorp en ons dorp het die afgelope paar jaar baie agter uit gegaan.
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag.
Jennette V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Johan .Geniet die Kerstyd.
Annelie D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
19AtLast se terugvoer
Middag Annelie dankie vir die mooi review was aangenaam om julle te ontvang , ek gee die boodskap vir Bekkie , Hennie en Fortunate ook deur , sonder hulle en die gaste se ondetsteuning is Padlangs niks.
Karin P - Sep 2018
Algehele gradering
Ons sal beslis weer van Padlangs 2 gebruik maak, gasvryheid op sy beste!
19AtLast se terugvoer
Karin, baie dankie vir die mooi woorde. Al die krediet gaan na tannie Bekkie en oom Hennie, ek sal beslis vir hulle sê. Baie dankie.
Jacobus N - Aug 2018
Algehele gradering
Was met by the owner personally and taken to our rooms which were neat and tidy. Everything were to our satisfaction.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en die mooi woorde.
Henk
Riaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
19AtLast se terugvoer
Wow, baie dankie en dankie dat julle so mooi na oom Hennie gekyk het, ons waardeer dit opreg.
Judy A - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik.
Francois S - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir u ondersteuning.
Wilma R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, warm verwelkom.
19AtLast se terugvoer
Dankie Wilma, ons sal dadelik aandag gee daaraan. Jul gerief is ons sukses. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Henk
Anita L - Des 2018
Algehele gradering
Was netjiese verblyf gewees.
19AtLast se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Groete,
Die Padlangs-gesin
Martiens R - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteit.
19AtLast se terugvoer
Goeie dag Martiens,
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Groete,
Henk
Jeanine B - Jun 2018
Algehele gradering
Gesellige plek.
19AtLast se terugvoer
Middag
Dankie vir u ondersteuning, kom gerus weer.
Melanie S - Des 2018
Algehele gradering
Skoon kamer, rustige omgewing.
19AtLast se terugvoer
Hallo Melanie, ons gaan sommer môre ander kussings koop en kyk waar kraak die bed so.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Riaan V - Des 2018
Algehele gradering
Kan seker nie kla vir wat mens betaal nie, maar is nie op standaard nie.
19AtLast se terugvoer
Sjoe Riaan dit is nooit lekker om sulke kritiek te kry nie. Jammer oor jou teleurstelling, ons probeer bekostigbare skoon verblyf gee met goeie diens so dit is vir my 'n teleurstelling as ons so 'n resensie te kry, want ons is nie gewoond daar aan nie. Ek sal jou persoonlik skakel om te hoor wat stel jy voor kan ons opknap, want jou gerief is op die einde van die dag ons sukses.
Hercules P - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en kamers is baie netjies.
19AtLast se terugvoer
Goeiedag Dup,
Baie dankie vir die positiewe kritiek, ons het dadelik aandag gegee aan die seep sage en daar is nou vloeibare seep in die kamers. Hoop om u weer te sien.
Ronel G - Des 2017
Algehele gradering
Veilig, netjies. Lekker geslaap.
19AtLast se terugvoer
Dankie Ronel.
David W - Nov 2017
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer David, ek sal vir Tannie Bekkie sê. Geniet die feestyd.
Envor P - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties en baie behulpsaam. Baie lieflike mense.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie, was vir ons aangenaam om tot u diens te wees.
Alwyn S - Sep 2017
Algehele gradering
Puik.
19AtLast se terugvoer
Dankie Alwyn julle was fantastiese gaste dankie vir julle ondersteuning.
Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring en pragtige mooi skoon plek.
19AtLast se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Groete,
Henk
Nick D - Sep 2017
Algehele gradering
Area very peaceful.
Christien G - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike, aangename, netjiese oornag verblyf.
Lees meer19AtLast se terugvoer
Dankie Christien, die gaste se gerief is ons sukses.
Melanie F - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik
19AtLast se terugvoer
Dankie Melanie dat jul van ons gebruik gemaak het ons streef daarna om goeie diens vir 'n bekostigbare prys te gee.
Elaine D - Sep 2017
Algehele gradering
Bed was baie ongemaklik en geen waaiers of lugversorging.
19AtLast se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons probeer konstant verbeter en sonder die gaste se terugvoer, kan ons nie. Jammer vir die ongerief, ons het die matras intussen vervang en die kamer toegerus met 'n waterverkoeler.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang