Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradys Selfsorg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Paradys Selfsorg
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Mellisa K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Great host, great plek.

Love Paradise Beach se strand en ons het lekker gebraai, weer was great.

Stefanie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie V

Dit was goed.

Wenke aan die gasvrou: Sal graag wil sien dat skoon/vars komberse in die kamers geplaas word. Die storthokkie se deure maak nie meer toe nie en veroorsaak dat die vloer 'n natgemors word. Daar is ook 'n gat in die storthokkie se een deur wat vra om herstel te word. Andersins was daar nie klagtes nie.

Anastasia C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anastasia C

It was peaceful, and also a very pleasant stay.

The owners were always helpful with all our needs. The place is also neat and well kept.

John D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Enjoyed the visit and the owners were helpful and friendly.

Very pleasant. Quiet, comfortable and peaceful. Outdoor space could be made more comfortable and inviting.

Jenny K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny K

Die plekkie kort baie verbetering.

Eerstens is die sitkamerstel en banke in die slaapkamer oud en gesleur. Dit lyk vuil en armoedig. Die plek word geadverteer met Netflix, maar die klank is vreeslik onduidelik, so jy kan eintlik nie TV kyk nie.

Louis B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B

Ons het die laat-middag stappie op die pragtige sandstrand geniet.

Die beddegoed op die een dubbelbed was duidelik nie vervang nadat dit deur vorige gaste gebruik is nie. En die woonstel het onaangenaam benoud geruik by ons aankoms.

Annatjie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie G

Heerlik rustig.

Rustig, stil area. Lieflike strand.

Sonja O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja O

Vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs en hulp met wasmasjien gehad. Dit was net ongemaklik om nie by 'n tafel binnenshuis te kon eet nie, aangesien daar net 'n tafel buite by die braaiplek was.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawnview-singel 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd311e8d7bc69d377ec9894f7077fd36375e5aa92951e21637638fa69b806c43faafde1761b42b0b43bc4eef57a92656d5a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 4 5 Dawnview Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.089085474556 24.901211542063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang