Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradyskloof Eenheid

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic.

Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n instapstort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging en elektriese kombers vir die Kaap se koue winters.

Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en tuin en daar is lugversorging. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar, asook veilige parkeerplek voor die huis. Ten tye van beurtkrag, sal die ligte, WiFi en TV beskikbaar wees.

Paradyskloof Eenheid is naby verskeie wynlandgoedere en plase, en 1 km vanaf Stellenbosch Gholfklub, 1,3 km vanaf MediClinic Stellenbosch en 4,6 km vanaf Eikestad Mall. Majeka Spa is stapafstand, Tegnopark is 2 km ver, en BOSSA, Kwik Spar en Woolworths Food is 1 km vanaf die verblyf. 'n Staander vir 'n skootrekenaar is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gayle B
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and enjoyable. Peaceful neighbourhood which contributed to a restful visit. Conveniently located for business purposes in S...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Baretta N
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en baie prakties. Uiters netjiese eenheid. Baie prakties ingerig. Gasvryheid is werkli...
Sien meer
Apr 2024
Mellisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Kalm en rustig, baie veilig en verfrissend. Die eenheid is lekker groot en gemaklik, met gasvrye eienaars wat help as jy op reis wil gaan en plekke wi...
Sien meer
Feb 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie Hanlie vir die ekstra bietjie wat julle doen. Dit word waardeer. Kwaliteit, netheid, afronding en vriendelikheid van gasheer en vrou het h...
Sien meer
Jan 2024
Frederick D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in 'n pragtige, stil woonbuurt net buite Stellenbosch. Hanlie is 'n wonderlike persoon wat jou dadelik laat tuis voel. Wat vir ons ve...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradyskloof Eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang