Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paros by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mariana D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties heerlik gekuier. Die verblyf was baie lekker gewees. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dankie Mariana, baie bly julle het lekker gekuier - dit was fees om julle hier te hê!

Joey V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie goed geleë, naby die strand en eetplekke, eenheid was netjies en ruim met 'n see-uitsig, sal dit beslis aanbeveel. was 'n "super host" met al die bederfies oor kerstyd, dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie, Joey - dit was baie spesiaal om julle by Paros by die See te hê. Kom kuier gou weer!

Melinde N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Pragtige plek om lekker te rus. Pragtige eenheid met see-uitsig. Lekker ruim en groot. Die eienaar is dierbaar en so bedagsaam. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dit was n fees om julle by Paros by die See te hê - 5 ster gaste, 'n droom vir enige gasvrou! Julle is enige tyd welkom terug - ek sien uit om julle weer te verwelkom, kom kuier gou weer!

Roy H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Amazing host and location. Location is great and only a 2/3 minutes walk to the beach and right next to Salt Cafe. The absolute perfect host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Paros by die See
Sorry, Roy, I never answered! It was super to host you, and I am looking forward to hosting you soon again as promised!

Herman M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderful weekend in a lovely home. We had such a wonderful time. The unit was so clean and comfortable and really enjoyed our stay. It felt like home. Very spacious and conveniently close to the ocean and tidal pools. Really a gem and the friendlyness of Antoinette was unheard of. Will make Paros by the see an annual event!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
It was delightful to have Herman and his family stay. What a beautiful family and as guests, let's give them a five-star grading. Respectful guests that communicate well and left Paros by the Sea in mint condition. I would love to, and am looking forward to, have them back any time.

Willem C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Wonderlik! Wat 'n lekker kuier by 'n wonderlike plek. Die plek is ruim, netjies en baie veilig. Die ligging van die woonstel is naby als wat jy wil hê: Winkels, strand en eetplekke. Sal dit beslis aanbeveel vir almal. Antionette, die eienaar, gaan uit haar pad om jou kuier lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dankie Wimpie, julle was droom gaste en Paros by die See se deure staan oop om julle enige tyd weer hartlik te verwelkom. 5 sterre vir julle.

Chantell H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Fantastiese omgewing. Skoon verblyf en veilig. Ons het uitstekende diens as gesin ontvang by Paros by die See, Shaka's Rock. Dit is ’n fantastiese, skoon en netjiese plek. Nie net is die blyplek tops nie, maar daar was ’n vriendelike verwelkoming en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie Chantell, julle was 5ster gaste! Dit was 'n fees om julle as gaste te hê en Paros by die See verwelkom julle baie graag enige tyd terug. Mooiste vir 2021.

Rudy V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Paros by die See is in 'n baie mooi en netjiese kompleks geleë. Die woonstel is baie netjies en naby lekker swemstrande. Ons is baie gasvry ontvang en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie, Jeanine, dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle was 5 ster gaste - lekker om gaste te hê wat 'n plek so mooi versorg en so skoon laat. Julle is enige tyd welkom - kom kuier weer!

Gerd S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2020

Brilliant I selected Paros as an option to work from anywhere. The apartment has a classy decor and was spotless. Wifi worked uninterrupted and never let me down. Security is excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Paros by die See
Thank you Gerd. It was a pleasure hosting you and Paros by the Sea welcomes you back anytime!

Karin M
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Home away from home. Antoinette ons het baie lekker gekuier, die kinders se woorde was dis so gerieflik soos ons huis net by die see. Was skoon en netjies en daar was alles wat nodig is. Die verwelkomingsnota en tjokkie was baie oulik. So ook die instruksies deur die woonstel. Baie dankie, ons sal jou beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie Karin, julle was 5-ster gaste. Dit het gevoel soos ou vriende wat by Paros by die See kuier. Dankie vir 'n baie skoon woning en ek is so bly julle het dit so geniet. Ek sien baie uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715e4de6419ffefc4c7d517abbe438705dcf13cc080d350d55819832ef612c758872480c9ed2ed54be3f7e9f22b3098b0e4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 48 Ipahla Lane Paros B2 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512126245975 31.229862098794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang