Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paruware Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wilna G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

We had a marvelous time! We had a lovely time and the accommodation was superb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Awesome house with an amazing view! Loved every minute. The house which feels like a home away from home is nestled up on the hillside overlooking the beautiful landscape Mabalingwe has to offer. The sunsets are spectacular and the Jacuzzi an braai area is located perfectly to take in the views and watch the wildlife go about their business. We got to see rhinos, giraffes and other wildlife roaming around not far from the house. Thank you Johan and Clarissa for letting us stay in your amazing home, we will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leni V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Wonderlik. Netjies, gemaklik, wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Ligging en uitsig is baie mooi. Baie lekker huis en goed toegerus. Enigste probleem is die waterdruk, 'n bad tap vrek lank en dit natuurlik beïnvloed ook die showers, jy kan dit amper nie gebruik. Eienaar sal moet defnitief aandag gee hieraan soos bv. 'n drukpomp. Die selfoonsein in en om Mabalingwe het baie verswak teenoor die verlede, as jy wil wegbreek puik, maar as jy konnektiwiteit benodig of verwag, sal jy teleurgesteld wees. Dalk sal WiFi by die eenheid baie help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John H
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Onvergeetlike sonsondergange en besonders privaat. Sal dit waardeer as skoonmakers nie opdaag voor uitkloktyd terwyl mens nog besig is om op te pak nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Beautiful location. Beautiful and easy to access with small cars. Stunning views and a wonderful place to stay with a small group of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Paruware Lodge
Thank you Tracy.

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Heerlike naweek. Ons het ons kuier by Paruware Lodge vreeslik geniet. Die uitsig is ongelooflik mooi! Ons sal beslis weer wil kom kuier en sommer nog 'n dag langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meent B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2022

Heerlike kuier met so paar foute hier en daar. Paruware is gerieflik geleë naby die Kwalata kamp in Mabalingwe. Pad na die huis is maklik rybaar met ‘n Sedan of groter voertuig. Die braai-area se skoorsteen "weerhaan" draai ongelukkig nie. Dit bemoeilik vuurmaak en braai aangesien die skoorsteen nie "trek" nie. Veral as daar ‘n westewind waai. Die binneste kaggel se "weerhaan" draai wel maar maak ‘n helse geraas in die aand. Daar word geadverteer dat daar parkeerplek vir 4 motors is. Dis ongelukkig nie korrek nie aangesien die eienaars se eie "game viewer" voertuig 2 parkerings beset. Die voertuig is ongelukkig ook nie beskikbaar teen ‘n addisionele fooi nie aangesien die remme blykbaar onklaar is. Dit sal dan beter wees as die eienaars die voertuig wegneem. Sodoende kan mens 4 voertuie in die parkering parkeer. Die jacuzzi is baie oud en kan ongelukkig nie vergelyk word met die foto nie. ‘n Donker vlekmerk is reg rondom sigbaar. Die huis is goed toegerus vir 8 mense met oorgenoeg borde, glase ens. Algeheel is die eenheid geskik vir 8 mense en kan mens baie lekker bly en kuier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liebenberg M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Good value for money with a bit of attention to detail required. The bedding was not in line with the rest of the experience. The top beds did not have duvets just throws. The Jacuzzi is divine but takes 6 hours from filling to usage the 1st time not 3 as stated. Thereafter it's about 2 hours to warm up daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique V
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2022

Wat 'n teleurstelling! Wonder waarvoor die "skoonmaakfooi" gehef word? Die bad in hoofslaapkamer was vuil - lank laas skoongemaak. Braai was vuil. Borde was vuil en vetterig. Die Jacuzzi was vuil - het 'n bruin kring om gehad en sand binne in. Die kombuis was onder water a. g. v. 'n gebarste pyp wat verstaanbaar buite die beheer van die eienaar was, maar indien die plek skoongemaak is die vorige dag of in die week sou skoonmakers dit vir seker gesien het. Kon glad nie die plek benut omdat die loodgieters die hele Saterdag besig was met die pype wat uitgekap moes word in die kombuis. Ons het net een aand oor geslaap om 'n verjaarsdag te vier, maar wens ons het eerder by die huis gebly.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Johan
Paruware Lodge
Hi Angelique. Jammer weereens vir die ongerief, ek sal jou klagtes opvat met die skoonmaak dienste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Paruware 226, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b851b14425ac209b922245e6c3dd888ad6b6e64cad4c0ac23ff6f553e6534758fd166393c7bbecd8cdbd6117356e5ae49a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Off the R516 Paruware 226 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.823805109734 28.067306285594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang