Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pashasha Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 820 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Pashasha Beach House ontleen sy naam aan die Xhosa-woord wat 'alles goed' beteken, wat die beginsels waarop hierdie winderige strandhuis geskep is op 'n 'alles goeie', deur en deur Suid-Afrikaanse manier saamvat vir pret, ontspanning en luuksheid.

Hierdie elegant gemeubileerde volledig toegeruste huis is in bekoorlike Sandbaai geleë en is ontwerp met oop ruimtes en skoon lyne. Dié huis het 'n houtvuur-bubbelbad en is 'n minuut se stap van 'n manjifieke strand af en het slaapplek vir tot agt mense.

Die groot oopplan-kombuis het 'n moderne kroegtoonbank met granietblad wat die hart van die huis vorm; ideaal vir vermaak. Die huis is getooi met Balau-houtdek aan die voor- en agterkant, wat twee aparte vermaakareas met onderskeidelik berg- en see-uitsigte skep. Franse deure gee sitkamers 'n moderne, lugagtige gevoel, en 'n mens kan 'n blik op die see en welige Melkbos kry vanaf die groot oopplan-kombuis en buitedek.

Die sandstrand wat een minuut se stap weg is, het rotspoele, opwindende klein inhamme, veilige swem vir kinders en 'n baie gewilde branderplankry-plek.

Net anderkant Sandbaai het die Hemel-en-Aarde-dorpie 'n groot verskeidenheid winkels, plaasstalletjies, galerye, ateljees, juweliers, restaurante en 'n wynroete wat 'n gewilde manier is om die grootste deel van 'n dag deur te bring. Maar wat Sandbaai uniek maak, is sy posisie; tussen die see en die hange van die Onrustberge tussen die Onrusrivier en Hermanus, is dit werklik een van die mooiste dele van die wêreld.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Pashasha Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pashasha Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 820
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 820
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d22cff2998b55ba581811eda8dbbe84f101861492208e825c2848399577467933d294dea01bcba1b162fef90a3da71e232b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 820 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 313 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421000497572 19.189499616623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang