Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patches Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vossie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gerieflik, skoon, mooi. Ongelooflike plekkie en dierbaarste gasheer. Alles was tot ons beskikking en gerieflik. Dit was beslis die moeite werd en ek sal dit hoogs aanbeveel. Dankie oom Johan vir al jou moeite. Ons waardeer dit opreg baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome view. Wonderlike plekkie, net jammer ons tyd was so kort. Ons sal definitief terug gaan vir 'n langer vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely view, nice big balcony with a braai. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Daar vergeet mens van al jou stres. Ek sal graag vir my 'n huisie by die see wil hê. Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer hierheen gaan. Lekker gebraai bo die balkon en alles was regtig great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Puik! Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n baie stil woonbuurt. Die beddens is gemaklik en die kombuis is goed toegerus! Ons was 5 dames en almal kon lekker warm stort. Geen probleem met loadshedding nie, want daar is sonpanele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige, netjiese plek. Die eienaar, Oom Johan, is so vriendelik en gasvry. Die plekkie is gerieflik, naby aan alles en het 'n pragtige uitsig oor die see. Mens kan nie vir meer vra nie. Dit is 'n bekostigbare vakansie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Owner were very friendly and helpful. We immediately felt at home when we arrived at Palace Place. Photos and descriptions of the place need to be updated on Lekkerslaap. The advert says that both bedrooms have a Queen Size bed and the 2nd bedroom has a single bed as well. The second bedroom only had 3 single beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly met baie gasvrye gasheer. Netjies en skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Was fantasties gewees. Baie vriendelike mense. Het baie lekker gebly met die mooiste see-uitsig. Ons is vriendelik ontvang sal enige tyd weer daar bly en ek beveel dit hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

It was fantastic, the owners are amazing and extremely caring. Love the view and listening to the waves crashing on the beach is amazing. A place that must be visited. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nell Van Der Poll-straat 75, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang