Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Place

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Regan A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die blyplek is pragtig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Justin en Nick was baie behulpsaam gewees. Ek kan die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

You cannot go wrong. Good location. Dit was stapafstand van restaurante, see en winkels. 'n Pragtige eenheid met 'n buitebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Baie besonderse plek. Veilig, netjies, rustig. Het baie lekker gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Netjies. Naby aan alles. Vir my en my man was ons blyplek perfek. Ons het niks meer nodig gehad nie. Die gashere was baie behulpsaam. Selfs 'n paar stukke van ons klere is gewas. Ons is baie tevrede. Goeie waarde vir ons geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Aangenaam. Ons het net een aand oorgeslaap en het dit baie geniet. Daar was 'n braaiplek waar ons kon braai en kuier. Daar was genoeg warm beddegoed en ons het darem nie koud gekry deur die nag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Gemaklik, goedtoegerus, wonderlike gasheer en -vrou. Ons het lekker oorgebly en was tevrede met julle advies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Defrane D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Aangenaam. Baie lekker gebly in die sentrale deel van die dorp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Awesome stay. Friendly host. Spacious rooms. Conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Penny M
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

A little disappointing. This accommodation was more expensive than our other accommodation, did not match the increase in cost, and is in need of an upgrade. It is disappointing in terms of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hellene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat 13, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38fbf0c74d9441a58c5b1848c982ccc1a22e72b0bb8371a83c3bbb911c3eb152b36ffecdf66462d2315338b9ad7b23354e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 13 Kormorant Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.809067700062 17.893340885639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang