Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wanita U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties, mooi, lekker en luuks. Pragtig! Absoluut fantasties! Die gasvrou het sowaar aan alles gedink. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Alles is skoon, netjies en veilig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike wegbreek na Paternoster. Ons het die een nagverblyf baie geniet. Studio is goed toegerus en was netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Una L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekkerste naweek in die mooiste dorpie. Definitief! Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend en waardevol. Rustig en stil. Met wat oms wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sielerus. Baie lekker, net groot genoeg vir 2 persone, baie privaat, lekker stofie in die kamer wat die plek lekker warm maak in die koue aande. Ons gaan nou weer terug vir die 3de keer, goeie waarde vir geld. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie skoon en netjies, stapafstand na die see en winkeltjies, goeie kommunikasie van die eienaar. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Quiet, peaceful. Needs security fencing. Very peaceful and a beautiful place. Not much to do in Paternoster but we did get what we came for: to relax and enjoy the quiet. People trying to sell us goods are a nuisance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pheann K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Perfectly situated, beautiful place to enjoy Paternoster. We had a very comfortable stay. The unit was very cosy and well appointed. It was in an absolutely perfect location. We will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Aangename verblyf. Alles was nodig vir ons kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons het lekker gerus, heerlike weer gehad. Sal definitief weer gaan! Ons het heerlik gebly! Die plek is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ongelukkig moet mens maar alles binne toesluit a.g.v. 'onwelkome' gaste wat daar kan ronddwaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 336

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e00a2e4a8cd6dea251b08c2a34e1beeb5870ac096ba42ee261bb3960c3335743bcb576deb45897f2de2f2ea89144c09a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Strandloper street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80758821201 17.89483198004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang