Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 63, Highlands-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 2 kothuise wat stylvol en uniek versier is. Elk van die kothuise beskik oor 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningin- of 'n koninggrootte-bed, asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elk van die eenhede bied 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuis, en 'n privaat ingeboude buitebraai-area. Daar is sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Slegs die stowe sal nie gedurende hierdie tyd werk nie.

Ekstra geriewe sluit WiFi en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in. Proe-sessies van die gewilde Paul Wallace-wyne wat op die landgoed geproduseer word kan gereël word.

Paul Wallace Wines and Guest Cottages is omring deur ander wingerde met wynproe-lokale en natuurlike damme met oorvloedige voëllewe. Die perseel is ook naby verskeie natuurreservate.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nicky F
5.0
Wonderful. Excellent hosts and most informative, and very restful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Danie E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, beeldskoon, stil. Die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Apr 2024
Melissa K
Saam met vriende
5.0
Amazing views and the loveliest hosts! We had the most amazing stay at Paul Wallace. The owners were lovely and really went the extra m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Stephani V
5.0
Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem". Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem". Ons kon draf op die plaas, swem in die d...
Sien meer
Des 2023
Tobie V
Gesin met tieners
5.0
Moet weer kom kuier! Die eienaars is baie vriendelik, die huisies het als wat jy nodig het, selfs blits en charcoal, dit voel soos jou huis, die plaas...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul & Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 63, Highlands-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paul Wallace Wines and Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 63, Highlands-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzM2YwZjljLTkwOGMtNGU5NC05Yzc0LWYzODliNTRjODMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm 63 Highlands Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.216202738056 19.058838486671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang