Pause @ PineCreek
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 000R2 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pause@PineCreek is 'n houtkothuis in 'n privaat, sekuriteits vakansieoord, Pine Creek, in Groot-Brakrivier. Die oord is aan die oewer van die rivier, en die Suiderkruis en Glentana-strande is beide naby.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die huisie het 'n houtdek met trappe en 'n uitsig oor die rivier.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, gasstofie, koffiemasjien, broodrooster, gas- en elektriese ektel en braai-toerusting toegerus.
Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Pause @ PineCreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang