Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pax's Luxury Romantic Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruitpad, Eenheid 640 The Blyde Lifestyle-landgoed, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 488 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pax's Luxury Romantic Penthouse is 'n moderne en romantiese selfsorgdakwoonstel op die veilige The Blyde Lifestyle-landgoed in Pretoria. The Blyde spog met 'n helder meer waar gaste kan swem, kajakvaar en staanroei, 'n restaurant, speletjieskamer, gimnasium en 24 uur-sekuriteit.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Die slaapkamer en die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met meubels en gasbraaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bronkhorstspruitpad, Eenheid 640 The Blyde Lifestyle-landgoed, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Pax's Luxury Romantic Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruitpad, Eenheid 640 The Blyde Lifestyle-landgoed, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a30d748b56a674af1695d49024e7b3b04a2f6168319c33d94c8b82aecb78cbbcf4577bbaf104c1604f043ee1dbb95ca55f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 488 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Bronkhorstspruit Road Unit 640 The Blyde Lifestyle Estate 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759265952335 28.376256964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang