Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Garden Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ericka V
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlike rustige tuin met lieflike gaste-eenheid. Lekker sentraal. Platelandse gasvrye ontvangs. So lekker gebly. Gaan vir seker weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

An oasis in the Northern Cape! We were welcomed by Rodger who instantly made us feel at home. Our brief stay was amazing. A beautiful, spacious room with a large full bathroom. The garden is breathtaking. We wish we had stayed longer to make use of the braai facilities and to enjoy drinks and dinner on the enclosed stoep. The resident pets were very welcoming and even came to say goodbye when we left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Waarde vir geld. Fantasties. Beveel ten sterkste aan. Baie netjies, gerieflik en rustig. Het 'n airfryer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Drie pluspunte. Die eenheid is in 'n pragtige tuin. Drie pluspunte - 'n lugbraaier (ons het padlangs tuisgemaakte pasteie gekoop vir aandete), 'n spieël naby die haardroër se kragpunt (bitter min hotelle/gastehuise is so ingerig) en die koningingrootte bed. Daar is ook braaigeriewe, goed toegeruste kombuisie en smaakvolle décor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deleyn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Eenvoudig fantasties gebly en kon heerlik uitrus na 'n lang reis. Tweede keer wat ons daar oornag het. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Verblydend dat hulle nog ekstra eenhede aanbou. Die slaapplek is luuks en goed ingerig. Uitsig pragtig en mens kry sommer sielsvrede. Sal beslis dit aanbeveel as verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, ontspanne, ag sommer net puik! Heerlike gebly, skoon, netjies, modern ingerig! Vol punte vir hierdie plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely. It was on top of the range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milten A
1 nag
5.0
Jun 2024

Excellent. Very neat, peaceful, everything you needed when you want to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milten A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Excellent. Very good, cosy. The place is nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties! Dit was sekerlik die beste oornagslaapplek waar ons al ooit was. Dit was baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het is in die eenheid. Die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd75f8248c772c54c254ad78cd75dafd43828fdb6725486f94a3201e749991d8491c62d66495bf672f529d30e2db7f3fdcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang