Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear Tree Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Igna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige gemaklike verblyf. Ongelooflike mooi area en met intrapslag was spesiale touches merkbaar, vanaf die kaggel wat reeds gepak staan, malvalekker en koekies reg vir braai, koue vars plaasmelk in die yskas en kombersies en beddegoed. Absoluut fantasties. Ons was daar om die Ultra Trail Drakensberg te hardloop, so ons het ongelukkig hopeloos te min tyd kon spandeer. Ons sal beslis terugwees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Rustige atmosfeer met pragtige uitsig op die berge. Met ons besoek was daar ligte sneeu op die Drakensberge wat die uitsig nog meer spesiaal gemaak het. Sanipas is net om die draai en ons het vir 'n heerlike daguitstappie in Lesotho gegaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gail K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Lovely venue with an outstanding view. Pear Tree Cottage has a lovely setting with an outstanding view of the mountains. The cottage is very clean and has everything you could possibly need for a lovely time away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Conveniently situated in the Southern Drakensberg region. Mind Blowing views of Drakensberg. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elton Plaas, P125 Boesmansnekweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKMkavxt0zHDDiWbCCdVZtnVjjMyT5ZGrfgS8bTsXP6qIbiBUgP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Elton Farm P125 Bushmansnek Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.902658 29.274238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang