Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles in Langezandt

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cecilia K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekker, mooi, skoon, veilig. Heerlike cottage, ruim genoeg vir 8 mense. Naby aan die lang, wit stap-strand, asook 'n lekker kaggel vir koue dae. Ons gunsteling-wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imke L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Verblyf was fantasties en ons het so lekker gekuier. Pebbles in Langezandt, Struisbaai sien ons definitief weer. Verblyf was fantasties. Dit was netjies en stapafstrand van die strand af. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Ons het heerlik gekuier in een van ons gunstelingoorde. Al wat 'n bietjie afbreuk gedoen het, was Struisbaai se berugte wind. 'n Goeie, skerp mes, 'n plastiek-snybord (cutting bord) en 'n ordentlike aartappelskiller word aanbeveel vir die kombuis. Tog jammer Pebbles het nie WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cornel
Pebbles in Langezandt
Hello Tom, dankie vir die raad. Ons het reeds 'n splinternuwe snybord ingesit. Ongelukkig moes ons op van die luukshede (soos Wi-Fi sny) om die vakansiehuisie die mees bekostigbaarste in Langezandt te maak.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danielle O
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2023

Die woning het baie potensiaal en die ligging is baie goed, maar die woning is baie swak toegerus (veral die kombuis) en die leefarea, gegewe die koste van die eenheid. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cecilia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Fantastiese ligging, mooiste strand en baie gemaklik. Dit was heerlik om by Pebbles Cottage te kon uitspan vir 'n week. Die strand is so naby en die paadjie wat kronkel tussen fynbos en oor die duin tot by die spierwit strand maak die hele ervaring soveel meer spesiaal. Die huis en woonstelletjie is goed ingerig met als wat nodig is en ook baie netjies. Geen probleme gehad met toegang nie. Die sekuriteit was wonderlik, dis fantasties om jou plakkies langs die duin te kan los en dit later weer daar optel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2021

We really enjoyed staying at Pebbles. Hi, the stay was great, clean. Kids could enjoy the yard area to play games. Place was perfect, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fatima A
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Great weekend! We had a great time at Pebbles. Check in was no problem, customer support was great and very responsive and near a great beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2021

Good location, pleasant stay. The reason I gave a 2 star for the cleanliness was that the plates, cutlery was not clean and I had to wash everything before using it. Everything else was clean but I believe that attention to detail on the kitchen side can be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cornel
Pebbles in Langezandt
Hello Tracey, thank you for your review. We changed cleaning companies and will make sure that Pebbles is spotless in the future.

Bouwina B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Heerlik gebly. Uitstekende ligging. Netjiese, goed toegeruste verblyf. Heerlike skoon beddegoed! Sal beslis weer gebruik daarvan maak in die toekoms.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 835
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 835
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01189dbfcd461a298b24f1458fac65e7400d08dfc77b7081894069ef23e9928b720d8169757e7047d9b3d1c218795afcaddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 835 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Clionelle Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.788982545607 20.044314925903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang