Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peerboom Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Nicolaas Marthinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vir ons was dit 'n belewenis van lekker kuier. Die bestuur doen baie moeite om ge. Uitstekende diens. Bestuur gaan regtig uit hulle pad om jou gelukkig te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Julle is altyd welkom by ons. Ons streef daarna om ons leuse "home away from home" 'n realiteit te maak vir ons gaste.

Johannes J
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gebruik as ek daarheen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie! Altyd welkom by ons.

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Warm, accommodative home. Safe and secure. Very homey, relaxing and clean. Very well managed. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Thank you for the nice review, Riaan! Always welcome to visit again.

Morgan N
1 nag
5.0
Okt 2024

Gemaklik en ontspanne. Hulle diens was vriendelik en deeglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie! Julle sal altyd welkom wees by ons.

Petrp P
1 nag
5.0
Jul 2024

It was worthwhile staying there. Will definitely be back. It was a wonderful stay. The hostess is friendly and accommodating. The room is cosy and warm. The guesthouse has a fully equipped kitchen to warm up food and wash your dishes. I will recommend the accommodation, specifically if you are a solo traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Thank you for this nice review, Petro! You are always welcome to visit again.

Jannie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik. Verblyf was heerlik, gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, Jannie! Waardeer. Altyd welkom om weer te kom kuier.

Catherine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Wonderful, rustig, 'home away from home' stay in the delightful Peerboom BnB! We loved our stay at Peerboom BnB. Nestled at the edge of the peaceful and laid-back town, Fouriesburg; it was the perfect base for us to explore the surrounding area (including a day trip into Lesotho from the Caledonspoort Border post). The hosts of Peerboom were wonderful. Informative, friendly and hospitable - they made us feel very welcome and we enjoyed the welcome rusks, teas and coffees on arrival after a long day driving. There is still more to explore in the Free State area and hope to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Thank you for this nice review, Catherine! Please come again to explore the rest of our beautiful country.

Lappies L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld, vriendelikheid en pragtige uitsig vanaf voortuin. Baie vriendelik ontvang. Alles was gereed en netjies. Lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Dankie vir jou terugvoering! Kom gerus weer.

Karin H
1 nag
4.8
Mei 2024

Excellent. It is a lovely setup with a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Thank you, Karin, for your nice review! Please visit again, always welcome.

Derik W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2024

Voldoende. Die eienaar se hond het ons 'n paar keer byna gebyt. Hulle moet die hond weghou van gaste. Motors slaap buite, geen afdak of hekke nie. Let mooi dat 2 kamers 'n badkamer deel. Dit kan rondneuk met jou beplande vertrektye.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Dankie vir jou terugvoering, Derik. Ek vra om verskoning vir ons hond. As 'n reel word die honde nie toegelaat naby ons gaste nie. Dit word aangedui op alle platforms dat twee kamers 'n badkamer deel. Daar is 'n opsie vir gaste om agter hekke te parkeer. Ons is oop vir enige voorstelle van gaste om jul verblyf by ons aangenaam te maak. Home away from home is ons leuse!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea3c7b59602f2323a1c1b092ac6045daa23fde1b95757fc719924adfad5c6d31df7a661e0d5b27a42bf10f0e15b423a7cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623653247432 28.206170499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang