Peerboom Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peerboom Gastehuis is in 1894 gebou en bied gehalteoornagverblyf in Fouriesburg net 9 km vanaf die Lesotho Caledonspoort-grens, die naaste grenspos aan Afriski. Hierdie ligging is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n sakpas-naweekwegbreek.
Verblyf word in 3 kamers, naamlik Drommedaris, Sonneblom en Matuli, gebied. Drommedaris het 2 enkelbeddens en Sonneblom het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Matuli het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Gedurende die winter word die kamers met olieverwarmers verhit en elke bed word met elektriese komberse warm gehou. Elke kamer het 'n koffiestasie met 'n ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, basiese eetgerei en breekware toegerus is. 'n Braai met 'n pragtige uitsig op die Versierskerfberg is op versoek besikbaar.
Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is slegs 35 km vanaf Clarens. Die Golden Gate Natuurreservaat, 4X4-, staproetes, asemrowende natuurskoon en geskiedkundige besienswaardighede is ook naby. Fouriesburg is die ideale omgewing en bied iets vir die hele gesin.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Peerboom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang