Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penelope's

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Penelope's
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Gerieflik en aangenaam met 'n pragtige uitsig op die berg.

Verblyf was aangenaam. Het soos ons tuiste gevoel, net 'n ander bestemming.

Shirley K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley K

Lovely, comfortable stay in a tranquil setting. Will definitely return!

Beautifully appointed, spacious room with a wonderful outlook in a lovely, quiet, accessible neighbourhood. The host was the perfect hostess and there were lots of little "extras" to make for a very comfortable stay.

Adele S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Ideale akkommodasie.

Pragtige, gerieflike akkommodasie. Ons was baie gasvry ontvang en het heerlik gebly.

Elsie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Pragtig, skoon en prakties.

Die plek is lekker geleë. Die kamer was goed toegerus en die kombuis met yskas en vriesgeriewe was prakties en gerieflik.

Michael J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J

Aangename verblyf en goeie ligging.

Heerlik gebly in 'n gerieflike, silwerskoon kamer. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is opsioneel beskikbaar. WiFi werk goed en Netflix ook. Sou wel gehou het van DStv as 'n opsie.

Jenny C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C

Perfect home away from home accommodation. Wonderful host.

We had an outstanding experience at Penelope's.

Lorraine S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Fantastic.

Loved Penelope's guesthouse! Warm and welcoming. Breakfast was great and the rooms are clean, spacious and beautifully decorated. We will definitely be returning.

Alma P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Baie netjiese, skoon, smaakvolle gastehuis in rustige buurt bedryf deur baie vriendelike, aangename gasvrou.

Ons het vir 'n week by Penelope gebly en dit baie geniet. Die kamer was ruim met baie vensters en alles wat ons weg van die huis nodig gehad het. Die huis is baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileer. Penny is baie vriendelik en behulpsaam. Hoop ons kry die geleentheid om weer by haar te gaan bly.

Suzanne K - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne K

Not there for long but very comfortable and clean.

I can easily recommend this to others.

Renette B - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B

Sublime!

It was one of the best guesthouses that I have ever stayed in. The owners were wonderful and everything was just amazing! You will definately see me again!!nThank you so very much. And oh yes, all my friends in Johannesburg will hear about you!!nnKeep well.nRenette Bitendag

Arisja O - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arisja O

Amazing service with a relaxing atmosphere

Our weekend at Penelope's was amazing! They really took care of us and the room was amazing, with a beautiful view of the mountains.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f88eeb1935f8d8da7e9d2c30a1db4c3465895dc66c783579f660782ab644f3779fdb55dcc2fd1b6bdf81629329977da8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Speciosa Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96381759164 18.853611946106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang