Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penelope's

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gerieflik en aangenaam met 'n pragtige uitsig op die berg. Verblyf was aangenaam. Het soos ons tuiste gevoel, net 'n ander bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lovely, comfortable stay in a tranquil setting. Will definitely return! Beautifully appointed, spacious room with a wonderful outlook in a lovely, quiet, accessible neighbourhood. The host was the perfect hostess and there were lots of little "extras" to make for a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ideale akkommodasie. Pragtige, gerieflike akkommodasie. Ons was baie gasvry ontvang en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
1 nag
5.0
Okt 2023

Pragtig, skoon en prakties. Die plek is lekker geleë. Die kamer was goed toegerus en die kombuis met yskas en vriesgeriewe was prakties en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Aangename verblyf en goeie ligging. Heerlik gebly in 'n gerieflike, silwerskoon kamer. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is opsioneel beskikbaar. WiFi werk goed en Netflix ook. Sou wel gehou het van DStv as 'n opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Perfect home away from home accommodation. Wonderful host. We had an outstanding experience at Penelope's.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Fantastic. Loved Penelope's guesthouse! Warm and welcoming. Breakfast was great and the rooms are clean, spacious and beautifully decorated. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Baie netjiese, skoon, smaakvolle gastehuis in rustige buurt bedryf deur baie vriendelike, aangename gasvrou. Ons het vir 'n week by Penelope gebly en dit baie geniet. Die kamer was ruim met baie vensters en alles wat ons weg van die huis nodig gehad het. Die huis is baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileer. Penny is baie vriendelik en behulpsaam. Hoop ons kry die geleentheid om weer by haar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2012

Not there for long but very comfortable and clean. I can easily recommend this to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renette B
Kort verblyf
5.0
Okt 2011

Sublime! It was one of the best guesthouses that I have ever stayed in. The owners were wonderful and everything was just amazing! You will definately see me again!!nThank you so very much. And oh yes, all my friends in Johannesburg will hear about you!!nnKeep well.nRenette Bitendag

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f88eeb1935f8d8da7e9d2c30a1db4c3465895dc66c783579f660782ab644f3779fdb55dcc2fd1b6bdf81629329977da8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Speciosa Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96381759164 18.853611946106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang