Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penelope's

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penelope's is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë. Dit is minder as 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus. Die gastehuis het vier stil, elegante suites wat elk 'n privaat balkon het.

Al die suites beskik oor 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, satelliet-televisie, Nespresso-koffiemasjiene en draadlose internettoegang in.

Vakansiegangers kan rondom die swembad ontspan of 'n glas plaaslike wyn op hul balkon geniet voordat hulle die Kaapse Wynlande en omgewing gaan verken. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Penelope's is stapafstand vanaf twee restaurante, 'n 24-uur Woolworths Food-winkel en die Stellenbosch-gholfklub. Stap in die berg, bergfietsry, stap in die wingerde of wynproe by die omliggende wynplase is van die vele doendinge wat in die omliggende area beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Penelope's
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penelope's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f88eeb1935f8d8da7e9d2c30a1db4c3465895dc66c783579f660782ab644f3779fdb55dcc2fd1b6bdf81629329977da8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Speciosa Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96381759164 18.853611946106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang